16 Maart 2018 – Frans Cronje
Hierdie week se spreker is die bekende filmmaker Frans Cronje. Frans kom gesels oor sy projekte waarmee hy besig is. Laai Frans se getuinis hier af!
Getuienis van mens wat geroep is om voltyds vir Christus te werk onder ons gemeenskappe
Hierdie week se spreker is die bekende filmmaker Frans Cronje. Frans kom gesels oor sy projekte waarmee hy besig is. Laai Frans se getuinis hier af!
Growing up in Durban on a surfboard, singer and songwriter, Ryan Slater learned to read the tides. He set his biorhythm to the rhythm of the sea and wind to ensure he does not miss the perfect day. Ryan finds it much the same in the Kingdom of God where the Holy Spirit is being compared to the wind, and Jesus said, “I only do what I see the Father doing”. When writing his new single, Perfect Day, he had…
Kom sluit ons jaar saam af op ‘n hoogtepunt met Gerjo-Ben van der Merwe. Gerjo-Ben is die skrywer van verskeie boeke en ook die uitgewer van die gereelde epos “Kruispad”. Ons hou ook Nagmaal. Laai Gerjo-Ben se getuienis hier af!
Myan se getuienis is iets om nie mis te loop nie. Hy is ‘n korporatiewe spreker, skrywer en werk ook met bekende sport spanne en spelers. Gaan kyk gerus na sy webblad hier. Laai Myan se getuienis hier af!
Andre Olivier is een van ons sendeling in Thailand. Hy en sy vrou Marina is twee passievolle navolgers van Jesus. Hulle het Frontida Outreach (Frontida is Grieks vir “omgee”) begin en dra voltyds in Thailand die Woord uit aan die Thai-mense wat nog nooit van Christus gehoor het nie. Hulle woon in Kanthararom. Andre kom getuig van God se groot dade in Thailand. Laai Andre se getuienis hier af!
Laai Pickard en Eckard se getuienis hier af!
Johan du Toit die skrywer en koördineerder vir “A Surrendered life”. Die program is deel van ‘n groter bediening, “Perisseia” (oorvloed), wat Christene help om ‘n paradigma skuif te maak na ‘n lewe in oorvloed in die grootheid van die drie enige God. “Ek is ‘n man, ‘n pa en ‘n oupa en dit is die belangrikste aspek van my lewe. ‘n Derde geslag “preacher’s kid” wat die regte kerktaal kon gebruik en die kerk baie goed geken het. Ek…
“My Name Pastor Shaheed Johnson. I was born a Muslim went to go study the Muslim faith for three years. But King Jesus had other plans for my life. Amen” Laai Shaheed se getuienis hier af!
Soms gebeur daar dinge in die lewe waar jy wonder of die Here nog ooit beheer het. Selfs of hy dalk nog omgee. Dit kan die geval wees in jou persoonlike lewe. Iets gebeur met jou en dan wonder jy hoe die Here so iets kan toelaat. Soms gebeur daar dinge buite ons soos die land se politiek, of die ekonomie, of selfs die situasie op die internationale speelveld. Die wêreld is tans in chaos. Oorloë, Moslem vlugtelinge, 65 miljoen…
Jimi is sedert 2010 voltyds besig met internet bediening na 20 jaar van gemeente-bediening. Sy bediening behels daaglikse oordenkings in Afrikaans (Padlangs) en Engels (By the Way), geestelike kursusse en groeiprogramme en persoonlike bediening per internet en direk. Jimi preek die Woord, gee lering, bied kampe aan en fasiliteer en konsulteer met gemeentes. Hy is ‘n geregistreerde lewensbegeleier (life coach) en bied ook lewensbegeleiding aan. Lees meer oor Jimi se bediening hier. Laai Jimi se getuienis hier af!