Trevor getuig oor die kerk wat hulle besig is om te bou.
1 Maart 2024 – Trevor Horgan
Kerk bou
TGIF Durbanville
Getuienis van mens wat geroep is om voltyds vir Christus te werk onder ons gemeenskappe
Kerk bou
Trevor getuig oor die kerk wat hulle besig is om te bou.
What is the mandate of the Body of Christ?
If you nor the angels of Heaven know the day and the hour of the LORD’S return, then what are we to be doing instead of looking out for that day and hour?
What is the mandate of the Body of Christ and was Mervyn Naidoo’s encounter on the 2nd of October 2020 truly a Divine experience mandated by the LORD? You decide!
Arbeider van die woord!
Voel Goed, Dink Goed, en Doen Goed
Wees ‘n Arbeider van die Woord en word fiks!
Dis meer as net n goeie idee….
Van stoute predikantseun tot die van verpreider van die Woord van God!
Deur die genade van die Here loop Johan Grobler se lewenspad van stoute predikantseun tot die van verpreider van die Woord van God aan die wat nie lees nie. Luister na getuienisse van hoe mense in Afrika se lewens verander word deur die Evangelie in die Bybel in audio en ook in gebaretaal.
Full circle, the season will change
Die Bybel is God se onfeilbare waarheid aan ons.
Emiritus ds Gerhard Mahne, lidmaat by Parow Panorama gemeente,
en Kirstein Combrink lidmaat by die Vrye Gemeente Tafelberg in die middestad is aan die woord Vrydag
“Ons moenie dat halwe waarhede en die skare vir ons die waarheid bepaal nie. Die Bybel is God se onfeilbare waarheid aan ons.
… God se BEPALINGS aan ons.”
(Gerhard sal aan die woord wees en Kirstein sal vrae beantwoord, indien enige, oor die Vrye Gemeente Tafelberg se opskorting van die NG kerkverband)
Christene en moeilike morele keuses
Vrydag oggend is ‘n gesamentlike byeenkoms by Bergsig van al die TGIF groepe. Dit gaan ‘n rusbank gesprek wees waar die volgende vrae bespreek gaan word:
Die vier manne op die rusbank gaan wees Jacques Malan, Deon van der Merwe, Johan Delport en Blackie Swart.
Laat weet asseblief vir Leon of julle daar gaan wees sodat hulle die spyseniering kan beplan.
Henry Jackson
Hierdie Vrydag is Henry Jackson, ‘n gereelde TGIF besoeker, weer by ons.
Dit is n verhaal van val en opstaan – seerkry- foute maak -vergifnis en herstel.
Jesus kan n reguit hou slaan met n skewe stok.
Vrydagoggend vertel ek graag die storie van hoe Jesus ‘n jong seun wat verlore was en wie se lewe opgemors is kom red het.
Dit is n verhaal van val en opstaan, n verhaal van seerkry, foute maak, vergifnis en herstel.
Kom hoor wat Jesus gedoen het in iemand se lewe wat op pad was om geheel en al sy lewe op te mors.
Ons herrinner jou ook net graag aan ons TGIF Mannekamp, 1 tot 3 September by Boegoeberg.
Is dit moontlik dat ons God se stem kan hoor, en is dit Sy wil.
Ek was by julle op vorige geleentheid, toe ek getuig het van God se grootheid toe Hy (nou -7 jaar gelede) my vrou uit ‘n koma/en dood terug gebring het.
In die afgelope maande/weke het die Here my geroep om uit my werk te bedank en voltyds in Woord en Musiek bediening te gaan. (Ek was so 23 jaar terug voltyds in die bediening).
(Dit het nogal beroeringe gebring onder die wat my ken – positief en negatief)
Die mandaat wat ek van Hom ontvang het is om Hom die lewende God aan mense bekend te stel. Ook dat HY, God die Vader, dit bewerk het deur die kruisiging van sy Seun (en toe die voorhangsel geskeer het) dat ons nou direk na Hom kan kom en met Hom in verhouding kan wees.
Dankie vir die uitnodiging – ek sien uit om saam met julle te kuier en Hom te verheerlik.
Ons herrinner jou ook net graag aan ons TGIF Mannekamp, 1 tot 3 September by Boegoeberg.
