Kamil gesels Vrydag oor Roemenië, ‘n klein Christelike land wat omring is deur groot Moslem lande. Hy gaan ons ook opdateer oor die huidige gebeure in die Midde-Ooste.
9 Mei 2025 – Kamil Kiroglu
Roemenië
TGIF Durbanville
Getuienis van mens wat geroep is om voltyds vir Christus te werk onder ons gemeenskappe
Roemenië
Kamil gesels Vrydag oor Roemenië, ‘n klein Christelike land wat omring is deur groot Moslem lande. Hy gaan ons ook opdateer oor die huidige gebeure in die Midde-Ooste.
Pastor Marko is a proficient and passionate teacher of the Bible.
Together we will worship the Lord.
This is Bishop Aaron Makili, married, have 4 children. Stay in Kuilsriver. Leading a Church in Khayelitsha and Leading a Pastors Fraternal in Western Cape, since 2008. Established NPO for nutrition, helping the community with cooked meals Monday to Friday.
I will be sharing the message of coming together as a body of Christ.
The Message: in Genesis 22: 4-5
Together we will worship the Lord.
Getuienis
Na William die vorige keer ongelukkig siek geword het en nie sy TGIF spreekbeurt kon gemaak het nie, kom hy hierdie Vrydag sy getuienis met ons deel.
Privilege to share
I am truly looking forward to being among you and having the privilege to share what God has accomplished through and for me.
Pastor Marko is a proficient and passionate teacher of the Bible.
His Return – Our Departure!
Surely these are end times! Nevertheless, what makes us ready for His coming? Should our concern be His coming to earth or should it be our departure (physical death)? What is it that makes us eligible for His return?
Crossing the Rubicon – Een area in my lewe waar ek die burgeroorlog MOET wen.
Crossing the Rubicon – Een area in my lewe waar ek die burgeroorlog MOET wen.
Elke man beleef `n burgeroorlog in sy hart. Die oorlog tussen die Heilige Gees en my vlees. Daar is 6 areas waarin die Here my wil help om in oorwinning te leef. Ons gesels oor een van hierdie areas – my huwelik!
Johan is die pastoor by die Tygerberg Gesinskerk.
The world needs a father
Vrydag is Eric Swanepoel, ‘n ou bekende by TGIF en tans by “The world needs a father” ons spreker.
Lewe Vreesloos!
Hierdie Vrydag het ons ‘n gesamentlike byeenkoms by NG Kerk vredelust. Die spreker is Hardus Zevenster en die onderwerp is “Lewe Vreesloos”. Kontak asseblief vir Leon by 084 610 1739 om te bevestig as jy dit gaan bywoon aangesien Leon die getalle vir hulle moet gee vir die reël van verversings.
Let asseblief daarop dat die volgende TGIF byeenkoms weer die 5de April sal wees.
