Browsed by
Category: Voltyds werk vir Christus

Getuienis van mens wat geroep is om voltyds vir Christus te werk onder ons gemeenskappe

27 Jun 2014 – Roy Reddy

27 Jun 2014 – Roy Reddy

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag luister ons na pastoor Roy Reddy. “Pastor Roy Reddy is a Christian whose testimony profoundly affects you. Roy, together with his ministry partner, Andre Venter, is reaching illiterate children with the Gospel. Having been radically saved himself from a Hindu background, Roy knows the power of the Gospel well.   In his life, Roy has endured heartache and…

Read More Read More

13 Jun 2014 – Martin van der Merwe

13 Jun 2014 – Martin van der Merwe

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville. Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Hierdie Vrydag kom spreek Martin van der Merwe ons toe. “Martin en Letitia van der Merwe is reeds van 2000 af betrokke in ‘n profetiese bediening. Vanaf ongeveer 2005 bied hulle seminare regoor die land aan om mense toe te rus om God se stem meer effektief te hoor. Veral ten opsigte van drome en visioene en…

Read More Read More

6 Junie 2014 – Henry Jackson

6 Junie 2014 – Henry Jackson

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Hierdie Vrydag vier ons ons 5de verjaardag met ’n ontbyt. Kom asseblief baie vroeg want die kos word reeds vanaf 05h15 bedien. Ons bedank graag vir Charl Fourie van PnP Sable Square vir hul soveelste ontbyt wat hulle onbaatsugtig borg. Ook vir Christiaan en Jaco vir hulle kos bydraes. Dankie aan Chantell Fourie en haar spannetjie wat die kos…

Read More Read More

30 Mei 2014 – Retah McPherson

30 Mei 2014 – Retah McPherson

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Retah McPherson kom maak Vrydag ‘n draai. “Retah McPherson en haar gesin was gedurende 2004 in motorbotsing betrokke wat hul lewens onherroeplik verander het. Haar oudste seun, Aldo, was die enigste lid van die gesin wat nie ongeskaad van die ongelukstoneel weg gestap het nie. Aldo het ʼn baie ernstige hoof besering opgedoen en was vir ʼn paar maande…

Read More Read More

9 Mei 2014 – Yolande Korgi

9 Mei 2014 – Yolande Korgi

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Ons spreker die komende Vrydag is Yolande Korgi. Sy en haar man Pierre is ‘n jaar terug in Yemen gevange geneem deur ‘n vleuel van die Islamitiese terreur organisasie, Al-Qaeda. Sy is in Januarie vrygelaat waarna daar ‘n losprys op Pierre se lewe geplaas is. Pierre is steeds ‘n gevangene. Yolande het ‘n ongelooflike getuienis van alles wat die…

Read More Read More

11 Apr 2014 – Rev Patrick Pitshou Muanda Panzu & Kapuya Nkongolo Pathycho

11 Apr 2014 – Rev Patrick Pitshou Muanda Panzu & Kapuya Nkongolo Pathycho

TODAY GOD IS FIRST  Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Eerskomende Vrydag het ons twee sprekers. Beide is vlugtelinge vanaf die DRC (Democratic Republic of Congo) en is aktief betrokke by MES(Mould Empower Serve) en BCF(Bellville West Community Fellowship).   “I am Rev Patrick Pitshou Muanda Panzu, born in Kinshasa, Minister and Medical doctor, from the DR Congo. Missionary since the age of 19 years old and church planter, married to…

Read More Read More

4 Apr 2014 – Klasie van Heerden

4 Apr 2014 – Klasie van Heerden

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Ons luister eerskomende Vrydag na Klasie .     “Eerskomende Vrydag is een van ons eie boetas aan die woord. Hy het ‘n woord vir ons: Ken jy jou kandicap. Klasie gaan eersdaags hervestig in Thailand vir ‘n paar jaar en gaan hy ook hierdie pad wat God met hom loop deel”      Ondersteunings, beradings & gebedskontakte    Bernard:  083…

Read More Read More

28 Mrt 2014 – Brad Sadler

28 Mrt 2014 – Brad Sadler

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Ons luister eerskomende Vrydag na Brad Sadler. “CRIME DOES PAY – be careful who does the paying, I pay every single day of my life.” –  Brad Sadler     “Brad’s story is truly remarkable, from Board Room to prison cell to today, taking every opportunity to tell his story to people who will listen. Brad’s story reaches into the Corporate…

Read More Read More

14 MRT 2014 – David Lovett

14 MRT 2014 – David Lovett

TODAY GOD IS FIRST Vrydag oggend 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Ons ontmoet eerskomende Vrydag vir David Lovett, direkteur van Operation Mercy. “Operation Mercy is an international relief and development organization headquartered in Sweden.  We are a community of professionals who serve the poor and marginalized of Central Asia, Middle East and North Africa through an array of community development and humanitarian aid projects. Our vision is to work in partnership with…

Read More Read More

7 Mrt 2014 – Ezzat Shehata

7 Mrt 2014 – Ezzat Shehata

TODAY GOD IS FIRST Vrydag oggend 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Eerskomende Vrydag deel ‘n Egiptenaar, Ezzat Shehata, sy getuienis met ons. “Die fokus van ‘Operation Transit’ (reeds die afgelope 20 jaar) was om sover moontlik die bediening van die mense in Noord Afrika in die hande van Arabies sprekende mense te kry. Op ‘n vreemde manier het die Vader deur die skietdood van Ezzat se vriend in Mauritanie, en die daaropvolgende waarskuwing aan…

Read More Read More