18 Augustus 2023 – Johan Delport

Dit is n verhaal van val en opstaan – seerkry- foute maak -vergifnis en herstel.

Jesus kan n reguit hou slaan met n skewe stok.
Vrydagoggend vertel ek graag die storie van hoe Jesus ‘n jong seun wat verlore was en wie se lewe opgemors is kom red het.

Dit is n verhaal van val en opstaan, n verhaal van seerkry, foute maak, vergifnis en herstel.

Kom hoor wat Jesus gedoen het in iemand se lewe wat op pad was om geheel en al sy lewe op te mors.

Ons herrinner jou ook net graag aan ons TGIF Mannekamp, 1 tot 3 September by Boegoeberg.

Mannekamp Sept 2023

4 Augustus 2023 – Rusty Labuschagne

He shows how one can harness one’s inner strength and let go of what one cannot control.

Rusty Labuschagne has experienced trauma and conditions most would find unbearable, having to draw on his inner resources and strengths to endure the unimaginable. He learned that who you are, and the depth of your determination, will get you through life’s darkest moments. He shows how one can harness one’s inner strength and let go of what one cannot control. His faith in God, positive mental attitude, and lessons in forgiveness, gratitude, and humility bring a personal, transformative and authentic message of hope and freedom.

Ons herrinner jou ook net graag aan ons TGIF Mannekamp, 1 tot 3 September by Boegoeberg.

Mannekamp Sept 2023
Mannekamp Sept 2023

31 Maart 2023 – Deon van der Merwe

Hoe leef ons as alledaagse mense?

Daar is ‘n uitdrukking wat soms, tong in die kies, in besigheid gebruik word: “Wonderwerke kan ons doen; die onmoontlike neem ‘n bietjie langer”.
Die Here van die onmoontlike doen hierdie dinge vir Sy kinders, beginnend by redding.

Die vraag is, hoe leef ons as alledaagse mense in God se toedelings van genade, guns, wonderwerke en selfs die onmoontlike?