Ek het as aktuaris geleer, en is tans die Groep Hoof van Data en AI by Telkom.
Ek is geroep om te werk, en deel graag my ervaring van God se roeping op ons as manne se lewens om ook vir Jesus te volg in ons werkplek.
TGIF Durbanville
Persone wat persoonlike getuienis met ons deel
Om vir Jesus te volg in ons werkplek.
Ek het as aktuaris geleer, en is tans die Groep Hoof van Data en AI by Telkom.
Ek is geroep om te werk, en deel graag my ervaring van God se roeping op ons as manne se lewens om ook vir Jesus te volg in ons werkplek.
Aan God kom al die eer toe!
My getuienis gaan oor die WONDERWERKE wat God vir my gedoen het veral in BAIE moeilike tye sowel as my gesondheid.
4 Knie operasies, 3 rug operasies, asma, 28 hartaanvalle en 2 beroertes waarvan een baie onlangs was.
SOLI DEO GLORIA – AAN GOD KOM AL DIE EER TOE!!!
Oorweldig met hoe Amazing die Here is.
Ek is Adri Williams, eienaar van Khayelitsha Cookies. Ek wil met julle kom deel hoe die Here my lewe onherroeplik kom verander het, en daar gebeur die onbegryplike. Ek is betrokke in ‘n groot ongeluk wat my los om vir my lewe te veg, met gebreekte arms wat die dokters wil amputeer. My verhaal is een van hoe mens as Christen die koste soms moet dra van goeie Dade.
My lewens verhaal is een van ‘n kombinasie van Job en Moses, deur baie woestyn tye, en geheel en al glad nie maklike lewe nie. Maar die Here bly in beheer en alles wat beplan was vir my ondergang, het die Here omgedraai in my grootste getuienisse. ‘n Opregte verhaal van hoop, teleurstelling, worstel en wroeg, net om jouself weer hy die Here se voete te vind, oorweldig met hoe Amazing die Here is, en hoe klein ons grootste probleem eintlik net ‘n druppel in die emmer is in vergelyking met die planne wat die Here vir elkeen van ons het
As ons nuut kyk na ons land en sy mense dan is daar hoop.
Barend kom gesels oor waarmee hy tans besig is en watter rol sy geloof daarin speel. “As ons nuut kyk na ons land en sy mense dan is daar hoop.”
Hier is ‘n paar links waar dit beskryf word:
Hoe om van Suid Afrika ‘n beter land te maak
As ons saamwerk, breek ons die wil af om met mekaar te baklei
Enough is enough – it’s time to pay your vows!
For a great part of my life, I defended the Christian faith and lived a religous life. Until one day GOD stepped in….”Enough is enough, it’s time to pay your vows”
Passie vir geskiedenis en teologie.
Wessel wandel al ‘n lang pad saam met Jesus. Hy het ‘n meesters graad in Rekenaarwetenskap van die Universiteit van Stellenbosch. Hy het ook ‘n passie en belangstelling in geskiedenis en teologie.
Antwoorde!
Ek is op my lewenspad met God gereeld gekonfronteer met teenspoed en swaarkry. Dit het my dikwels oor my lewenssin en my plek in die lewe met God laat worstel. Ek wil graag met die manne gesels oor die antwoorde wat ek in die proses ontdek het.
Vrydag is ons jaarafsluiting. Soos gewoonlik sluit ons af deur saam Nagmaal te hou. Dames

is welkom.
Based on the foundation of Jesus Christ.
Peter is married to Nellie and they have 2 children and 5 grandchildren. They live in the Netherlands and have visited SA since 2009 to support children and teens in the Klipheuwel area.
Approximately 4 years ago, Peter and Nellie became pensioners on early retirement, so that they could be in SA for three months, then back to the Netherlands for three months, and so on repeat.
The support Peter and Nellie give in Klipheuwel is based on the foundation of Jesus Christ. Therefore Bible studies and chats with teens on how they live their lives are of great importance.
Before starting this ministry, Peter worked at Sony and even later on with the Salvation Army in the Netherlands. Nellie was a police officer in Amsterdam and later on she became a special needs teacher.
Their ministry is called Building on Love (www.buildingonlove.nl)
These are the stories that inspire me.
My name is Eugene Stalmeester and I’m married to Candice for the past 16 years. I have 2 children, Ethan and Caeli (9 and 7).
As an accountant I have recently (1 month ago) left my full time employment in the corporate world to go full time into my own accounting business. I am passionate about my family and about changing the lives of others for the better. As a family we love the outside life and enjoy a good road trip once in a while. Coming from Atlantis, where I grew up I recognise and appreciate when people come from different backgrounds to advance themselves. These are the stories that inspire me.
Ons moet die Woord dieper lees en bedink!
“Ons moet die Woord dieper lees en bedink!”