Clinton se getuienis Vrydag oggend is na aanleiding van 2 verse wat vir hom groot betekenis het:
“In the beginning God created the heavens and the earth.”
“The Grace of the Lord Jesus Christ be with us all – Amen.”
TGIF Durbanville
Persone wat persoonlike getuienis met ons deel
Grace be with us all!
Clinton se getuienis Vrydag oggend is na aanleiding van 2 verse wat vir hom groot betekenis het:
“In the beginning God created the heavens and the earth.”
“The Grace of the Lord Jesus Christ be with us all – Amen.”
Hoe God my van geleenthede voorsien het!
My getuienis handel in hoofsaak oor hoe God my van geleenthede voorsien het om na trauma (die afsterwe van my vrou) en werksverlies geleenthede gebied het wat my in staat gestel het om ’n nuwe loopbaan, na die rype ouderdom van 60 , te begin, vele ander fasette binne hierdie nuwe loopbaan, wat deur die wil en genade , my in staat gestel het om ’n fasinerende nuwe “begin” te maak en werklik nou in my herfsjare voluit lewe en dit geniet!!!
Jaarafsluiting – Beproewings!
Vrydag getuig Blackie Swart. Dit is ook ons jaar afsluiting en soos gewoonlik gaan ons ook Nagmaal bedien.
Volgens die Skrif gaan ons van tyd tot tyd deur beproewings wat ons in staat stel om ander te help wat deur ‘n beproewing gaan. Ek moes twee maande gelede deur ‘n onverwagse hartomlyning gaan. Ek wil graag ‘n getuienis gee oor wat se impak dit op my gehad het na liggaam, siel en gees.
Dames Welkom
Ons begin weer die 19de Januarie. Geseënde Christus fees vir almal.
Running God’s race
My name is Garion Krauss. I was born in the Free State but grew up in the Garden Route going to school in George. From High school I went on to do a B.Comm at the University of Port Elizabeth and finished off two subjects to complete my degree at University of Cape Town.
My brother and I started a business in Cape Town after our studies and are still running that same business, BG Servers, 28 years later. My extra mural activities were initially adventure sport related such as scuba diving, white water kayaking, surfing and paragliding, but for the last 10 years or so it has been first road running moving onto ultra distance trail running. For the last few years I have been taking part in various mountain trail events all over the country and some abroad. The distances include 50mile, 100km and 100 mile on trail and mountain. I am single with two children that have four legs and bark. The 3 of us love spending time in the mountains training but most of all we love spending time with our Creator in His incredible creation.
As much as I enjoy physical running what’s far more important to me is my spiritual race. 1 Cor 9:24 AMP Do you not know that in a race all the runners compete, but [only] one receives the prize? So run [your race] that you may lay hold [of the prize] and make it yours.
“Ons moet bid met ons oë gevestig op die Here, nie op ons uitdagings nie.”
Ons weet God is in beheer. Hierdie Vrydag oggend gee ons ‘n geleentheid vir gebed en getuienis.
“Ons moet bid met ons oë gevestig op die Here, nie op ons uitdagings nie.”
– Oswald Chambers –
Hoe om te vergewe?
Hoe om te vergewe wanneer jy in jou huis anngeval was? Ek moes my ouers en stief pa vergewe vir hoe ek groot geword het. Asook die kerk. Kom hoor hoe God my gelei het deur dit.
God gryp in
Die dinge wat die bose teen my gebruik het om my emosioneel, fisies en letterlik te probeer vernietig, het Jesus omgekeer en gebruik dieselde goed om Sy koningkryk nou deur my te bou. Hy het ingegryp voor ek oor die afgrond van selfmoord gestort het.
Deel jongste ervarings
Julita kom deel haar jongste ervarings op haar reise
Die Here se teenwoordigheid was so tasbaar
Ek is geseënd om die Here te ontmoet toe ek omtrent 8 jaar oud was. Dit was met ‘n herlewing byeenkoms en die Here se teenwoordigheid was so tasbaar dat ek op die selfde tyd Sy Gees ook ontvang het. Ek kon van toe af in talle praat as teken, maar het geen kennis gehad wat dit beteken nie. Soos dinge gaan met geskeide ours wou ek graag by my pa gaan bly het en was die geleentheid gegun deur my oorgangs tyd na hoër skool toe. Dit is ongelukkig waar dinge vir my werklik begin moeilik raak het.
Om Sy hande en voete te wees vir mense wat Sy liefde so nodig het.
Dis ‘n heerlike voorreg om met julle my en Ma’s vir Wellington se getuienis en storie te kom deel. Ek is opgewonde om vir julle te vertel hoe my reis saam ons Hemelse Vader my die afelope 17 jaar gevorm het, wat ek geleer het en bo alles hoe dit my gehelp het om my Hemelse Vader beter te leer ken en so Sy hande en voete te wees vir mense wat Sy liefde so nodig het.
Gaan lees gerus meer oor ons 5 programme en projekte op ons webwerf of vir meer inligting van ons dag tot dag aktiwiteite of Facebook:
www.masvirwellington.co.za
www.facebook.com/masvirwellington