30 September 2016 – Dr Philip Henning
As die storm jou wil vat! “As die storm jou wil vat – ‘n medikus se persoonlike ervaring van die genesende krag van Jesus Christus” Laai klankopname hier af!
Persone wat persoonlike getuienis met ons deel
As die storm jou wil vat! “As die storm jou wil vat – ‘n medikus se persoonlike ervaring van die genesende krag van Jesus Christus” Laai klankopname hier af!
Blinde gehoorsaamheid verander lewens! Vrydag kom Jaco van Vuuren (een van ons eie) getuig hoe blinde gehoorsaamheid sy lewe, sy gesin en mense met wie hy in aanraking kom verander. Laai klankopname hier af!
“Ek praat en gesels nie meer so baie en aaneen nie!” Hennie Fritz sê hy praat en gesels nie meer so baie en aaneen nie maar hy het wel ingestem om hierdie Vrydag met ons te kom gesels. “Ek neem meestal die “pen” op, om die gedagtes wat tussen my “hart” en “verstand” vasgevang sit, uit te kry. In meeste van die gevalle doen ek dit net vir myself en soms mag dit dalk wees dat dit erens vir iemand anders…
Krag van ons Vader! Hierdie Vrydag kom lewer Pieter van Hansen sy getuienis. Hy gaan gesels oor die krag van ons Vader in elkeen se lewens en ons verantwoordelikheid as mans en aardse vaders. Laai klankopname hier af!
Johan Els wy sy lewe aan die Here toe al van vroeg af. Kom luister Vrydag oggend na sy persoonlike getuienis en hoe die rol wat God in moeilike tye in sy lewe vervul het. Laai klankopname hier af!
“Jy is sterker as wat jy dink!” Jackie en Sy vroutjie het twee miskrame in een jaar beleef. Die duiwel wou nie net hulle blydskap steel nie, maar wou ook hulle huwelik, bediening en drome vernietig. Jackie gaan hierdie getuienis en ander lewenslesse met ons deel. Ons as mans het almal uitdagings, teleurstellings en trane wat ons ervaar. Jy moet egter weet dat JY STERKER IS AS WAT JY DINK JY IS EN JY IS STERKER AS WAT JOU HUIDIGE SITUASIE…
“Die pad wat Hy met my stap!” Op 8 jarige ouderdom het Sheila vir die Here gesê sy wil graag deel wees van die Geestelike stryd in die Ooste. Sy het nie altyd dit voor oë gehou nie, maar HY het! Sheila sê “Elke persoon het ‘n unieke lewensplan – Hy wag net tot ons uitroep na Hom om dit tot vervulling te bring.” Sheila kom kom getuig Vrydag oor die pad wat Hy met haar stap! Laai opname hier af!
“Het ek God se stem gehoor, of was dit my eie onseker eggo’s?” Toe Rian sy werk by die SAUK verloor het, het dit gepaard gegaan met sóveel onsekerheid: onsekerheid oor hoekom dit gebeur het, onsekerheid oor wat môre inhou. Rian sê “Dis donker ure waardeur jy worstel. Dan verras God jou: Hy laat jou op besondere wyse verstaan dat Hy jou glad nie vergeet het nie.” Nou is Rian in Kaapstad en daar is ‘n geknaag: het hy God…
“God is aan die beweeg” Oswald het gedurende Julie Thailand besoek as deel van ‘n uitreik om ons sendelinge daar by te staan. Oswald beskryf dit as ‘n lewens veranderende besoek. Tydens die besoek het hulle wonderlike mense ontmoet en gelooflike geestelike ervarings gehad. Oswald skryf: “during our visits to some pastors in remote villages we encounter some extremely beautifull places. But also some amazing spiritual encounters and discussions about their mission field.” Natuurlik het Oswald ook tyd ingeruim om…
“I stand for Jesus” Lukas het die afgelope paar maande deur die land gery op ‘n tandem fiets sonder enige saal. Hy het dit staande gedoen om ‘n punt te bewys: ” I Stand for Jesus”! Hy het by baie dorpe gestop en dan by skole en kerke bedien en mense gemotiveer om te Staan vir Jesus. Hy deel ook duisende “free online bibles” uit en so bereik hy duisende mense vir die Here. Hy wil ook 20 000 “online…