22 Julie 2016 – Danie du Plessis
Your son needs a relationship with you Danie se getuienis gaan om ‘n bewuswording by ons te kweek van hoe belangrik ons verhouding met ons seuns is. Dogters ook, maar Danie deel uit sy lewe waar daar nie dogters was nie. Hy beplan om te getuig oor sy vertroebelde verhouding met sy aardse pa en hoe mans figure die beeld van God as sy hemelse Vader verbuig het. Die skade wat dit hom berokken het, het ook gemaak dat hy…