Vrydag oggend gesels Leon en Ennis oor “Hoor jy God se stem?”
26 Augustus 2022 – Leon Grobler en Ennis Kleinschmidt
Hoor jy God se stem?
TGIF Durbanville
Persone wat persoonlike getuienis met ons deel
Hoor jy God se stem?
Vrydag oggend gesels Leon en Ennis oor “Hoor jy God se stem?”
Overland from Cape to Cairo
Our journey and being part of God’s kingdom
We are a couple living in Kathmandu because we were called their by God. Took over a restaurant as par of our ministry and are using it as a foundation for BAM (Business as Mission). We would speak about our journey and being part of God kingdom purpose and plan and our identity.
Hoe God my gelei het tot op hierdie punt!
Shaun Fourie, stigter van Supreme Mindfulness, kom deel sy getuienis rondom wat in sy lewe gebeur het en die transformasie, met leefstyl gewoonte veranderinge, wat in sy lewe plaas gevind het. In Shaun se woorde: “Dit sal n eer wees om met ander my transformasie te kom deel en hoe God my gelei het tot op hierdie punt.”
Hoe lyk jou vrede / vreugde meter?
Oom Klasie is een van TGIF se getroue lede en hy en Tannie Ida (sy vrou) bly op Franskraal. Hulle is betrokke by die Plaasarbeiders bediening wat so wyd strek as Franskraal, Baardskeerdersbos en Pearly Beach.
Hy is alomteenwoordig.
Vir 10 jaar het ek en my vrou God gevra om ons te seen met n kleinding. In die tyd leer jy baie van jou identiteit van menswees, van man wees en die Vader se hart.
Dit beteken nie omdat God nie hoorbaar is nie, dat Hy nie daar is nie. Hy is alomteenwoordig.
Toe Sien Hy Vir jou Kans!
Ek wil U vertel van die goedheid van die Here. Toe niemand Vir jou Kans in die Lewe wou gee Nie toe Sien Hy Vir jou Kans! Laastens wanneer laas het jy met jouself gepraat…?
Getuienis van redding
Ek was ‘n boer en gaan my getuienis van redding gee en die pad wat die Here die afgelope jare met ek en my vrou stap as sendelinge asook die “accountability” in ons verhouding met God en wat Hy van ons verlang in Sy Koninkryk.
God het ‘n spesifieke doel vir jou
Vredelust, Stellenberg, Kenridge en ons hou hierdie Vrydag ‘n gesamentlike byeenkoms by TGIF Kenridge. Ons sien baie uit na ‘n geseënde saamwees!
Ons gesels Vrydag oor God se spesifieke doel vir ons.
God het ‘n spesifieke doel vir jou – iets waarvan Hy al droom voor die begin van die skepping. Hy weet dit is wat jou totale vervulling sal bring en Hy smag om dit vir jou te gee.
Maar hoe ontdek ons dit? Hoe maak ons seker ons mis dit nie? En hoe kan ons dit kry van waar ons nou is ten spyte van hierdie gebroke wêreld en veral ten spyte van ons gebroke self?
The only true happiness comes from squandering ourselves for a purpose. William Cowper
Adres: 2 Maestricht St, Bellville, Cape Town, 7530
https://goo.gl/maps/kh6dBESU8sr63B226
Hoe vorm jy deel van God se meesterplan vir sy Koningryk?
“Die vraag aan julle is: Wie is jy en wat is die konneksie met diamante in ons lewens? Hoe vorm jy deel van God se meesterplan vir sy Koningryk? ”
Maak solank ‘n aantekening oor die gesamentlike byeenkoms die 6de Mei by Kenridge TGIF. Leon soek asseblief ook bevestiging van die wat wil saamgaan.