9 September 2022 – Bossie Bosman

9 September 2022 – Bossie Bosman

Deel die inligting!

Vrydag getuig Bossie Bosman, een van ons boetas.  Die kern gedagte tot sy getuienis is Jes. 55: 11.
So sal die woord wat uit My mond kom ook wees: dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hê en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *