My getuie gaan oor die getrouheid van God in ons se lewe. Hoe God deur gekom het in my besigheid en toe ek 3 hart aanvalle gehad het.
11 November 2022 – Colin Spanberg
Getrouheid van God!
TGIF Durbanville
Persone wat persoonlike getuienis met ons deel
Getrouheid van God!
My getuie gaan oor die getrouheid van God in ons se lewe. Hoe God deur gekom het in my besigheid en toe ek 3 hart aanvalle gehad het.
Ek strewe om n verskil te probeer maak in iemand ander se lewens.
As kind en jong man het ek maar altyd geneig na roetine en dissipline. Deur landbouskool en weermag begin my pad eers nog opsoek na vrede en na verlossing tot vandag waar ek strewe om n verskil te probeer maak in iemand ander se lewens.
Highly experienced life coach, trainer and inspirational speaker.
Highly experienced life coach, trainer and inspirational speaker with international experience in the professional sports world. Official life coach to Springbok Sevens. Have experience in the retail industry. Life coach to Pick n Pay. Former S.A.C.S. school teacher, pastor and military leader.
Bonds quickly and easily with people and has expertise in dealing with relational, leadership, motivational and personal development issues.
Jehovah Jireh God sal voorsien.
Hallo julle:
Jehovah Jireh God sal voorsien. Maar hoe werk dit in die praktyk. Hoe werk dit in 2022
Dit is die verhaal van Abraham en Isak in Gen 22 : 14
Kom ons deel bietjie hoe God voorsien… want ons moet deurlopend reg wees om te getuig van Sy goedheid en almag.
Pouring happiness into people’s lives…
Lesse geleer deur middel van orgaan skenking!
Nico Zeelie is een van ons eie boetes.
“Ons gaan kyk na die verskil tussen weet en verstaan en die lesse in my lewe wat ek geleer het deur middel van orgaan skenking.”
To help individuals take hold of life and truly live and to thrive in all they do!
I presently live in Cape Town, South Africa. I am married to Heidi and we have two adult children, Christopher and Kaitlyn. I grew up on a cattle farm, studied and worked as a civil engineer in the Eastern Cape (South Africa) and then moved to Johannesburg. From engineering I moved into pastoral work and have now worked, as the senior leader of a Church, in Durbanville, Cape Town. I have been here for the past 21 years. My MA (University of Pretoria) was to compare leadership in business and the social sectors. I then converted my thesis into a conversational leadership book (Journey: A Traveller’s Guide to Leadership). I have worked in various leadership environments and used my studies to train many individuals in the principles of leadership. I have a passion for excellence and love writing, mountain biking, working with my hands, gardening and being outdoors in nature.
Unshackled (http://unshackled.co.za) was written after being with friends who voiced some of the difficulties they were facing in life. Much of what they spoke of, I saw in myself. Their struggle had been my struggle. The heart behind Unshackled is to help individuals take hold of life and truly live and to thrive in all they do! Furthermore, I love African Proverbs so each chapter of Unshackled is connected to one or more of these beautiful African treasures.
Die woord wat uit My mond kom sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie!
Vrydag getuig Bossie Bosman, een van ons boetas. Die kern gedagte tot sy getuienis is Jes. 55: 11.
So sal die woord wat uit My mond kom ook wees: dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hê en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het.
Mannekamp nabetragting
Hierdie Vrydag gaan ons terugvoer gee en nabetragting hou oor die pas afgelope mannekamp by Boegoeberg. ‘n Paar van die manne gaan hulle ervaring met ons deel.
Hoor jy God se stem?
Vrydag oggend gesels Leon en Ennis oor “Hoor jy God se stem?”
Overland from Cape to Cairo