14 Aug 2015 – Gary Bates

TODAY GOD IS FIRST 

Eerskomende Vrydag is Gary Bates aan die beurt, kom maar vroeg ons verwag ’n redelike groot opkoms. Die byeenkoms gaan in die ouditorium wees weens die verwagte getalle.

Volgende week:

Is Kobus van Mosambiek aan die beurt en gaan ons ook geleentheid gee vir spontane getuienis..

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

3 Jul 2015 – George Verwer

TODAY GOD IS FIRST

Regs klik om af te laai

Eerskomende Vrydag is George Verwer by ons. 

George Verwer is the founder of Operation Mobilisation (OM), a Christian missions organization. Verwer has written several books on various Christian themes. He is a passionate advocate of radical discipleship as the only legitimate option for people who believe in Jesus. In August 2003, George stepped down from the international leadership of Operation Mobilization to pursue his passion; raising funds and prayer for the thousands of help ministries around the world through the “Special Projects Ministries”. With 5000 facebook friends and tens of thousands who receive his correspondence, George Verwer is a sought after international keynote speaker – speaking at such events as Keswick Convention, 16000 students at the Urbana Conference, and Moody Bible Institute.

Volgende week:

Is man en vrou Rodney en Maria Lakay aan die beurt. Beide het hulle bene in ’n ongeluk as omstanders by street racing verloor. Kom hoor hulle storie van hoop

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

19 Jun 2015 – Frank Rautenbach

TODAY GOD IS FIRST 

regs klik om af te laai

Eerskomende Vrydag is Frank Rautenbach aan die woord. Hy het die hoofrolle vertolk in Faith like Potatoes en Hansie the movie asook in 7 de Laan gespeel. Vanwee die vakansiedag die week is die dames baie welkom eerskomende Vrydagoggend.TGIF Ontbyt

Onthou dat daar vir eers nie ontbyt is nie!

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

29 Mei 2015 – Daniel Shayesteh

TODAY GOD IS FIRST
Eerskomende Vrydag is Daniel Shayesteh aan die woord. Hierdie is beslis ’n geleentheid waarheen jy jou vriende moet nooi.

TGIF Ontbyt

Weens die Vinkel en Koljander mark wat die naweek by Bergsig is, is die fasilitiete nie beskikbaar om kos te maak nie.

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

24 Apr 2015 – Daniel Ezra

TODAY GOD IS FIRST 

Hierdie Vrydag (24 April) is Pastoor Daniel Ezra van Malaysia aan die woord. Sy visie om die seuns van Ishmael terug te bring na die Vader se huis. Hy bid al 20 jaar vir SA om die Cape Malay te ontmoet en te bedien.

Sy leuse: I live for the glory of God alone.

Vrydag 1 Mei is vakansiedag en dus geen TGIF nie.

TGIF Ontbyt

A-Koord is ’n bediening wat voortspruit uit The Veil en gaan voortaan Vrydae oggende ontbyt bedien na TGIF. Indien jy wil saameet en lekker filterkoffie drink moet ons vooraf weet hoeveel van julle wil eet. Kontak asb. vir Oswald om te bespreek. Daar sal net ’n beperkte aantal etes wees, so gou spring.

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Hanno Fourie Show.

Kontak asb vir Oswald Opperman 0791089697 indien jy wil kaartjies wil hê.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

13 Mrt 2015 – Jan Nel

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Spreker hierdie Vrydag:
 
Hierdie week se spreker is Jan Nel. Ek dink nie ons hoef verder uit te brei nie. Hy besoek ons eenkeer ’n jaar en sonder uitsondering was ons nog elke keer besonder geseend. Moenie die een mis nie.
Uitnemendheid:
Ons wil baie graag TGIF na die volgende “vlak” neem. Ons wil uitnemend wees daarmee om God te dien met alles in ons, om ons heel beste vir Hom te gee. Indien jy idees het hoe ons dit kan doen, of geroep voel om deel te word van die bediening kom meld aan by ons.
Toekomstige Sprekers
Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.
 
Gebed en beradingskontak:
Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor. Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697
 
Bediening onder Moslems
Ons het verlede week vinnig gesels oor die bediening. Sien die aangehegte lys van benodighede en hoor by God hoe jy hier betrokke kan raak. Vriende een van ons boeta’s Andre van der Westhuizen is aan die hoof van ’n bediening onder moslems. Wanneer moslems se sluier gelig word en hulle Jesus aanvaar as hul Verlosser en Saligmaker word hulle vervolg en moet vlug met dit aan hul lyf.(ja self hier onder ons neuse in Kaapstad) Ons vra hiermee nie geld vir die bediening nie, Slegs dat julle dalk van die items op die lys aangeheg sal saambring TGIF toe en vir Andre gee.
 
Thailand Bybels
Ons wil graag vir Marina afsien eerskomende Dinsdag met ons doelwit van R5 000.00 wat hulle nodig het om hulle taak rondom die Bybels te gaan doen. Baie baie dankie vir elkeen se bydrae sover, maar is ons nog ’n entjie weg van die doelwit. Indien jy graag wil sien hoe lyk die Bybel waarvan ons praat kom maak ’n draai by my. Maak asb. met Marius van Deventer of Oswald kontak indien julle betrokke wil raak. Die fondse kan gedeponeer word in die volgende rekening:
Rekening:        The Veil Trust
Bank:               FNB
Takkode:          250655
Tjekrekening:  625 1791 2011
Omskrywing:   Frontida Bybels
Dit kos R100 ’n Bybel en wil hulle graag ’n 100 versprei, dit beteken R10 000.00. Bid oor die saak.
 
Overberg: Manne van Geloof kamp
Die kamp vind plaas 13-15 Maart, click op die link onder vir verdere inligting
 
http://us10.campaign-archive2.com/?u=244272fe0ebedeaa60cc6ea9d&id=f5771784f2
Half Time Seminaar
Daar is eerskomende naweek weer ’n Half Time seminaar wat Tommy O Kennedy aanbied in die Kuilsrivier area.(Sien attachment vir verder besonderhede) Hierdie seminaar sal jou lewe vir altyd verander.
 
Bydraes:
 
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810
Tipe Rek:  Lopende
Nommer:  141 059 0154
Die fondse word gebruik om weekliks die koffie, muffins en beskuit aan te koop asook om ’n kinderhuis in Mosambiek en The Veil met maandelikse bydraes te ondersteun. Indien die spreker voltyds in bediening is help ons hom ook om sy kostes te dek vir die oggend en word die orige muffins by Derrick se sopkombuis uitgedeel. Julle ondersteuning sal waardeer word om voort te gaan met hierdie ondersteuning. Indien julle verder insae wil hê is julle welkom om met Oswald en Leon te gesels hieroor.

12 Sept 2014 – Jan Nel

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Kom luister gerus hierdie Vrydag na Jan Nel.
“Pastoor Jan Nel is bekend aan baie van ons manne.  Oorspronklik van Zambiê en later na Johannesburg, maar toe in 2007 na Thailand verhuis waar hy passievol is om leiers van verskillende kerke op te rig in die gawes van die Heilige Gees asook in die profetiese en leierskap.   Jan is ook sterk profeties en bedien wëreldwyd aan senior kerkleiers.”
Kennisgewings
Kamp
Die afsnypunt vir terugvoer is Vrydag 12 September, aangesien elke man van kursus lektuur en musiekbundels voorsien moet word. Die spyseniering benodig ook genoegsame waarskuwing.
Wanneer:                   19 tot 21 September
Waar:                         Boegoeberg(http://www.boegoeberg4x4.co.za/)
Gasspreker:                Henry Jackson gesels oor “Priester, Profeet en Koning “
                                   https://www.facebook.com/henry.jackson.7946?fref=ts
Koste:                         R400.00
Betaling:                    Betaling na Durbanville Bergsig.
                                   Bank                            ABSA
                                   Rekeningnommer       141 059 0154              
                                   Takkode                      334 810
                                   Verwysing                   TGIFKamp + Lidnommer (lidnommer soos per elektroniese vorm)
E-pos asseblief jou bewys van betaling na Gerhard Swanepoel by durbanville@tgifsa.co.za
 
Die betaling sluit in jou ontbyt vir die Saterdag en Sondag sowel as ’n spitbraai die Saterdagaand.
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810

5 Sept 2014 – Johnny Lee

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Hierdie Vrydag deel Johnny Lee sy besonderse getuienis met ons.
“Johnny is gebore op 5 November 1956 in H ong Kong. Weens verskeie omstandighede raak hy op ‘n jong ouderdom op groot skaal betrokke by bendegeweld , misdaad en die bo-natuurlike wereld van die okkulte. Deur die genade van God kom hy op ‘n stadium tot die besef dat Jesus meer bied as die krag van die okkultiese wereId en maak hy’n oorgawe aan Jesus.
Hy is die skrywer van die eerste Chinese kinderbybel, speel ‘n sleutelrol in die ondergrondse kerk in China en is al vir oa 23 jaar
betrokke in die verspreiding van Christelike literatuur in die ondergrondse kerk van China.”
Moet dit nie misloop nie.
Kennisgewings
Kamp – elektroniese vorm
Let asseblief dat wanneer julle die e-pos met die ingebedde vorm voltooi, moet julle eers Reply in jul e-pos applikasie kliek ten einde die dokument te kan voltooi. Kliek dan weer op die applikasie se Send funksie om aan te stuur.
Laat weet gerus, ek help graag.
Die afsnypunt vir terugvoer is Vrydag 12 September , aangesien elke man van kursus lektuur en musiekbundels voorsien moet word. Die spyseniering benodig ook genoegsame waarskuwing.
Baie dankie vir almal wat reeds reageer het.
Kamp – besonderhede:
Wanneer:                   19 tot 21 September
Waar:                         Boegoeberg(http://www.boegoeberg4x4.co.za/)
Gasspreker:                Henry Jackson gesels oor “Priester, Profeet en Koning “
                                   https://www.facebook.com/henry.jackson.7946?fref=ts
Koste:                         R400.00
Betaling:                    Betaling na Durbanville Bergsig.
                                   Bank                            ABSA
                                   Rekeningnommer       141 059 0154              
                                   Takkode                      334 810
                                   Verwysing                   TGIFKamp + Lidnommer (lidnommer soos per elektroniese vorm)
E-pos asseblief jou bewys van betaling na Gerhard Swanepoel by durbanville@tgifsa.co.za
 
Die betaling sluit in jou ontbyt vir die Saterdag en Sondag sowel as ’n spitbraai die Saterdagaand.
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  

14 MRT 2014 – David Lovett

TODAY GOD IS FIRST
Vrydag oggend 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Ons ontmoet eerskomende Vrydag vir David Lovett, direkteur van Operation Mercy.
“Operation Mercy is an international relief and development organization headquartered in Sweden.  We are a community of professionals who serve the poor and marginalized of Central Asia, Middle East and North Africa through an array of community development and humanitarian aid projects.
Our vision is to work in partnership with others to restore hope, grow capacity, and promote community through relief and development initiatives that help transform lives, including our own.”
http://www.mercy.se/
 
Kennisgewings
1. Operation Transit – Ezzat Shehata
‘n Klomp manne het navraag gedoen betreffende finansiële ondersteuning vir Ezzat se bediening. Hieronder volg die bankbesonderhede. Dankie julle!
http://www.optransit.net/
ezzat.shehata@barid.org
Bank: ABSA
Tak:  Brooklyn
Rek Naam: Campus Crusade for Christ
Rekno:       150 023 1366
Tak Kode:   632005
Verw. No:   80305 gevolg deur jou naam en van
 
2. Halftime Seminaar – Tommy O’Kennedy – 25 Maart 18h00 – 22h00 en 26 Maart 08h00 – 17h00
http://halftime.org/team/tommy-okennedy/
 
Tommy O’Kennedy se in-diepte seminaar oor betekenisvolheid word binnekort by Bergsig aangebied.
Koste: R500 per persoon of R750 per paartjie  
Kontak: Oswald Opperman by oswald@theveil.co.za of 079 108 9697.
 
Sien julle Vrydag.
 
Groete
Gerhard
 
Vir meer inligting rakende TGIF en ons aktiwiteite:
 
 https://www.facebook.com/groups/95513102794/
 
Ondersteunings, beradings & gebedskontakte
  
Bernard:  083 658 2222
Francois:  083 309 7638    
George:  072 446 3412
Gerrit:  082 922 1817
Lourens:  082 339 7728
Oswald:  079 108 9697   
 
Finansiële Ondersteuning
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810

7 Mrt 2014 – Ezzat Shehata

TODAY GOD IS FIRST
Vrydag oggend 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Eerskomende Vrydag deel ‘n Egiptenaar, Ezzat Shehata, sy getuienis met ons.
Die fokus van ‘Operation Transit’ (reeds die afgelope 20 jaar) was om sover moontlik die bediening van die mense in Noord Afrika in die hande van Arabies sprekende mense te kry.
Op ‘n vreemde manier het die Vader deur die skietdood van Ezzat se vriend in Mauritanie, en die daaropvolgende waarskuwing aan hom dat hy volgende is, hom en sy gesin gelei om dringend die land te verlaat en in Spanje veiligheid te vind.
Ezzat het binne die eerste jaar reeds ‘n Arabies sprekende kerk in Malaga tot stand gebring. Hul ontmoet Sondae aande om 18h00.
Ezzat is verantwoordelik vir die bestuur van ‘Operation Transit’ se Westelike gedeelte. (Spanje, Marokko, Mauritanie). Spesifiek die evangelisering en dissipelskap van nuwe gelowiges in al drie die lande. Dit bring mee dat hy ekstensief in die lande reis vir dissipelskap en bemoediging van nuwe gelowiges.”
http://www.optransit.net/
 
Kennisgewings
Halftime Seminaar – Tommy O’Kennedy – 25 Maart 18h00 – 22h00 en 26 Maart 08h00 – 17h00
http://halftime.org/team/tommy-okennedy/
 
Tommy O’Kennedy se in-diepte seminaar oor betekenisvolheid word eersdaags by Bergsig aangebied.
Koste sal R500 per persoon of R750 per paartjie  (man en vrou) beloop.
Kontak gerus vir Oswald Opperman per: oswald@theveil.co.za  of by 079 108 9697.