20 Februarie 2026 – Ernst Nieuwoudt
God in die natuur
God in die natuur
God sees the heart, not just the act.Equipped to love/live to love
God sees the heart, not just the act.
God sees the heart, not just the act.
Steeds besig om te ontdek wat kind-van-God-wees alles inhou
Wat neem jy saam?
Ons begin weer hierdie Vrydag met TGIF. Nooi asseblief vriende saam en kom luister weer hoe niks vir God ontmoontlik is nie. Van ‘n “celebrity lifestyle” vol van modelle, vinnige motors en vinnige meisies tot ‘n “near death experience” en die vooruitsigte van ‘n permanente rolstoel lewe na die lewe van bekering, ‘God se witbroodjie’ en boodskapper van Jesus. Kom luister na Quintus Visser se verhaal van Jesus in sy lewe.
TGIF Mannekamp Ons TGIF kamp vind die jaar weer by Boegoeberg plaas oor die naweek van 11,12 en 13 September. Beau de Klerk is die spreker. Hy het verlede kwartaal by ons getuig oor sy vrou, skoonma en dogter wat in ’n ongeluk was. Vir die van julle wat nog nie daar was nie hier is ’n paar foto’s van die kampterein, vuurmaakplek en uitsig. FUNtastiese 4X4 roetes vir die brawes onder julle. Gaan kyk gerus na nog foto’s…
TODAY GOD IS FIRST Eerskomende Vrydag is Gary Bates aan die beurt, kom maar vroeg ons verwag ’n redelike groot opkoms. Die byeenkoms gaan in die ouditorium wees weens die verwagte getalle. Volgende week: Is Kobus van Mosambiek aan die beurt en gaan ons ook geleentheid gee vir spontane getuienis.. Toekomstige Sprekers Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref. Gebed en…
TODAY GOD IS FIRST Regs klik om af te laai Eerskomende Vrydag is Beyers Truter aan die beurt. Volgende week: Is Gary Bates aan die beurt. Hierdie gaan ’n besondere geleentheid wees. Waarsku jou vriende wat jy nooi om baie vroeg te kom. Toekomstige Sprekers Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref. Gebed en beradingskontak: Ons wil baie graag nog manne…