Geen TGIF byeenkoms as gevolg van vlak 4 inperking

Geen TGIF

Deel die inligting!

Ongelukkig moet ons ons Vrydag oggend byeenkomste tydelik kanselleer as gevolg van die Vlak 4 inperking.  Ons sal julle op hoogte hou van wanneer ons weer begin.
Kontak gerus vir Leon om aan te sluit by ons TGIF WhatsApp groep as jy nog nie lid is nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *