Ons begin weer in die kerk!
Vrydag 4 September DV kom ons weer bymekaar in die kerk. Ongelukkig sal daar nie koffie en muffins bedien word nie en alle Covid reëls moet gevolg word.