Vredelust, Stellenberg, Kenridge en ons hou hierdie Vrydag ‘n gesamentlike byeenkoms by TGIF Kenridge. Ons sien baie uit na ‘n geseënde saamwees!
Adres: 2 Maestricht St, Bellville, Cape Town, 7530
https://goo.gl/maps/kh6dBESU8sr63B226
TGIF Durbanville
Gesamentlike byeenkoms by TGIF Kenridge
Vredelust, Stellenberg, Kenridge en ons hou hierdie Vrydag ‘n gesamentlike byeenkoms by TGIF Kenridge. Ons sien baie uit na ‘n geseënde saamwees!
Adres: 2 Maestricht St, Bellville, Cape Town, 7530
https://goo.gl/maps/kh6dBESU8sr63B226
Hoe die Here ons gelei het om die jeug bediening in Klipheuwel te begin!
Ons wil graag deel oor ons bediening vir die jeug, wat ons onlangs begin het in Klipheuwel. Ons wil gesels oor hoe die Here ons gelei het om die bediening te begin en hoe Hy werk in die jeug van Klipheuwel gemeenskap. Ons wil graag gesels oor die uitdagings, behoeftes en vooruitsigte van hierdie bediening in Klipheuwel, en sal graag ‘n paar gebedsversoeke wil deel. Ons is baie dankbaar vir hierdie geleentheid.
Die kragtigste belegging in haar geestelike lewe deur haar pa!
Annemarié is ‘n voltydse sendeling vir al 44 jaar. Sy gaan Vrydag deel oor die kragtigste belegging in haar geestelike lewe deur haar pa voordat hy die Here leer ken het! Annemarié is getroud met Eric (wat in Mei by ons getuig het), het twee seuns Donovan en Shaun en ‘n kleinseun Or.
William kom vertel wat die toekoms vir hom inhou
William gaan gesels oor die laaste tyd in Klawer en sy hervestiging in die Paarl onder die beskerming van Coenie Pretorius. Gaan ook met ons kom deel oor sy nuwe bediening in Paarl en hoe die beplanning rondom die toekoms lyk…..
Maerword geheim
Ek sal graag Vrydag oor die werking van die Heilige Gees in my lewe wil getuig. Ek sal ook my “maerword geheim” wat eintlik deel is van my getuienis die afgelope paar jaar sedert COVID-19 beperkinge ingestel is.
Geen TGIF
What happens after a Spiritual encounter with a Heavenly Being!
The testimony that’s on my heart to share is titled “What happens after a Spiritual encounter with a Heavenly Being!”
Gehoorsaamheid vir Hom is belangriker as ons offerhande.
In 1 Sam 15:22 sê die Here vir ons dat gehoorsaamheid vir Hom belangriker is as ons offerhande. Ek getuig van ‘n reistog oor die afgelope jaar waartydens ek en my gesin bitter kosbare lesse en openbarings ervaar het.
In Woord en Daad.
Lewe vir God: In Woord en Daad. Don’t just talk the talk, but walk the walk.
Onthou van die Zamar konsert Vrydag aand 26 Mei by Bergsig. Sien meer van hulle hier. Kaartjies kan gekoop word by htts://bit.ly/winkelshop.
Een van ons eie
Vrydag se spreker is een van ons gereelde TGIF Manne.
Onthou van die Zamar konsert Vrydag aand 26 Mei by Bergsig. Sien meer van hulle hier. Kaartjies kan gekoop word by htts://bit.ly/winkelshop.