Eric is al die afgelope 45 jaar ‘n sendeling by Youth with a Mission. In hierdie tyd het hy al in verskeie lande gewerk. Eric is getroud met Annemarie, het 2 seuns en is reeds ‘n oupa.
12 Mei 2023 – Eric Boshoff
Youth with a Mission
TGIF Durbanville
Youth with a Mission
Eric is al die afgelope 45 jaar ‘n sendeling by Youth with a Mission. In hierdie tyd het hy al in verskeie lande gewerk. Eric is getroud met Annemarie, het 2 seuns en is reeds ‘n oupa.
Kindness for my journey
My story is one of great mercy. Born and bred in Boksburg to what can only be described as a complex upbringing filled with alcohol and brokenness mixed with poverty God in His mercy met me and decided to allow the privilege to represent Him on so many platforms so that the world may know “broken crayons still color” !
“It’s His last journey, and as he travels north towards what will be His last week he stops to show kindness and then as the week unfolds in the midst of the chaos of the last week again kindness is shown to a guilty man” “KINDNESS FOR MY JOURNEY”
That’s what I’m speaking about.

Confidence Will Get Us Through The Storm
Mario is ‘n duikklopper van Parow en sy tema vir Vrydag is “Confidence Will Get Us Through The Storm”.
Mag jy vernuwe word met die hoop wat die Christus fees bring!
Hoe leef ons as alledaagse mense?
Daar is ‘n uitdrukking wat soms, tong in die kies, in besigheid gebruik word: “Wonderwerke kan ons doen; die onmoontlike neem ‘n bietjie langer”.
Die Here van die onmoontlike doen hierdie dinge vir Sy kinders, beginnend by redding.
Die vraag is, hoe leef ons as alledaagse mense in God se toedelings van genade, guns, wonderwerke en selfs die onmoontlike?
Gesamentlike Byeenkoms
Hierdie Vrydag het ons ‘n gesamentlike byeenkoms by TGIF Vredelust. Daar is dus geen byeenkoms by Bergsig.
Die Here stuur mense oor jou pad!
Ek sal graag n bietjie gesels oor my lewe en hoe ek die laaste tyd ervaar het hoe die Here mense oor my pad stuur om te help en dit is vir my amazing!
Ervarings in Afrika
Julita kom deel haar jongste ervarings op haar reise in Afrika
Om vir Jesus te volg in ons werkplek.
Ek het as aktuaris geleer, en is tans die Groep Hoof van Data en AI by Telkom.
Ek is geroep om te werk, en deel graag my ervaring van God se roeping op ons as manne se lewens om ook vir Jesus te volg in ons werkplek.
Aan God kom al die eer toe!
My getuienis gaan oor die WONDERWERKE wat God vir my gedoen het veral in BAIE moeilike tye sowel as my gesondheid.
4 Knie operasies, 3 rug operasies, asma, 28 hartaanvalle en 2 beroertes waarvan een baie onlangs was.
SOLI DEO GLORIA – AAN GOD KOM AL DIE EER TOE!!!