Browsed by
Tag: tgif mannebyeenkoms

4 Sep 2015 – Akel Abou Nasr van Damascus

4 Sep 2015 – Akel Abou Nasr van Damascus

Eerskomende Vrydag is Akel Abou Nasr van Damascus aan die beurt.    In sy eie woorde, “I am going to share about my old life and the family, our country. the war in Syria  and how God led me out of there. Also my time here in SA and the way God got me to be involved in ministry. the situation of the refugees and the visions God put on my heart.”

28 Nov 2014 – William Austen

28 Nov 2014 – William Austen

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Kom luister gerus Vrydag na William Austen se kragtige getuienis. “William Austen was born in Johannesburg, South Africa. William had a turbulent upbringing. He was subjected to horrific, incessant bullying throughout his school years. This led to a life of retaliation and violence, which blighted his teenage years. Petty crime soon led to several serious offences,…

Read More Read More

21 Nov 2014 – Denis Grace

21 Nov 2014 – Denis Grace

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Kom luister gerus Vrydag na Denis Grace “My naam is Denis Grace, ‘n dood gewone ou, geseende Pa en man van twee pragtige dogters en vrou, Debbie, wat ‘n onderwyseres is. Na 9 jaar se bid  het ek die voorreg gehad om my Pa na die Here te ly. Hy is die volgende dag oorlede maar…

Read More Read More

14 Nov 2014 – Louis Blignaut

14 Nov 2014 – Louis Blignaut

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag kom een van ons eie Boetas, Louis Blignaut, weer met ons deel oor die Gideons Internasionaal en hulle werksaamhede reg oor die wêreld. Hy bring ook ‘n DVD saam met een of twee getuienisse wat fenominaal is.   Verder gaan ons ook ons Boetas ‘n geleentheid gee om ‘n bietjie nabetragting oor die jaar te…

Read More Read More

7 Nov 2014 – Eric Swanepoel

7 Nov 2014 – Eric Swanepoel

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Eerskomende Vrydag kom deel Eric Swanepoel hoe hy die afgelope tyd God se stem gehoor het, en die pad wat die Here tans met hom loop. Kennisgewings Hanno Fourie: Uit die diepte van ons hart wil ons graag vir ieder en elk bedank vir n besondere en uiters suksesvolle konsert. Maak nie saak hoe gering jy…

Read More Read More

31 Okt 2014 – Gerjo Ben

31 Okt 2014 – Gerjo Ben

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/   Beste Dirk Eerskomende Vrydag is Gerjo Ben en sy geselskap aan die woord. Gerjo Ben is ’n ou bekende by ons en met sy vorige besoek ’n opvoering gedoen waarin die emosies weerspeel is van die persoon wat Jesus aan die kruis vasgespyker het. Hierdie week gaan hulle ’n opvoering oor selfmoord doen. Hy het ook ’n bediening…

Read More Read More

24 Okt 2014 – Johan van Zyl

24 Okt 2014 – Johan van Zyl

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Eerskomende Vrydag praat Johan van Zyl met ons, hier is ’n kort getuienis. Indien jy dalk iemand ken wat aan depressie ly, nooi hulle. “Johan is getroud met Mia met twee kinders en woon sedert September 2011 in Durbanville. Hy is om 05H30 die oggend op 1 Januarie 2012 op die viswaters op Langebaan lagoon offisieel gediagnoseer met depressie….

Read More Read More

17 Okt 2014 – Carel van der Merwe

17 Okt 2014 – Carel van der Merwe

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Ons spreker eerskomende Vrydag is Carel van der Merwe.   “Dankie God dat jy jouself oor my bejammer het toe jy gesien het hoe ek besig was om my lewe stukkie vir stukkie te verwoes aangedryf deur satan. Dankie dat U my oe oopgemaak het en ek kon sien dat drank , dwelms en n losbandige lewe nie U…

Read More Read More

10 Okt 2014 – David Malherbe

10 Okt 2014 – David Malherbe

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag kom deel David Malherbe sy getuienis met ons. “Besigheids- en Loopbaan konsultant en ook betrokke by bediening in die werkplek.    Vryskut radio omroeper en joernalis. ”                                                                                                Jedidah Centre  http://www.jedidiah.org.za “I enjoy listening to and learning from excellent teachers. Being a teacher myself, I love to teach likewise. Therefore Jedidiah Centre provides training in the most significant…

Read More Read More

3 Okt 2014 – Mossie Kruger

3 Okt 2014 – Mossie Kruger

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag kom deel Mossie Kruger sy getuienis met ons, en ook die pad wat die Here met hom stap rondom gebed. Kennisgewings Vorige getuienisse: Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus. Sien julle Vrydag! Seën Gerhard    Gebed en beradingskontak    Lourens:  082 339 7728 Oswald :  079…

Read More Read More