Deel die inligting!
Ons begin 2024 met ‘n gereelde besoeker, Leon du Toit. Leon was ‘n sendeling in die Ukraine en Rusland. Hy en sy vrou is in Augustus 1995 met hul twee jongste kinders Oekraine toe en later het ‘n sterk fokus op Rusland ook bygekom.