Deel die inligting!
Hierdie Vrydag kom gesels getuig een van ons eie boetas, Louis Blignaut, oor die leiding van die Heilige Gees en sy persoonlike ervaring:
– Hoe hoor ons die stem van die Heilige Gees ?
– Die verskillende stemme
– Gehoorsaamheid aan die Heilige Gees en die gevolge daarvan