20 Julie 2018 – Theo Marais

Deel die inligting!

Om by die Here uit te kom is redelik maklik; om by Hom te bly is waar die knoop lê.

Dr Theo Marais kom deel sy op- en afdraendes;  sy tone stamp dat die bloed loop en self sy trane, sy frustrasies en sy deurbyt.  Hy het egter ‘n besonderse gedagte vir elkeen wat ook asemhaal en met dieselfde dinge sukkel, en wat hy aan die hand van een van sy stories gaan uitlig.

En nee, hy is nie ‘n ghoeroe met al die antwoorde nie.  Hy is ook maar net mens.

Laai Theo se getuienis hier af!