Ons begin weer in die kerk!
Kom weer bymekaar
Kom weer bymekaar
As gevolg van die algehele kwarentyn wat die regering aangekondig het, sal daar geen fisiese TGIF byeenkoms by Bergsig op Vrydag oggende gehou word tot verdere kennisgewing nie. Hou asseblief hierdie webblad dop vir inligting wanneer dit hervat gaan word. Julle is egter welkom om aan te sluit by ons TGIF WhatsApp groep waar ons elke Vrydag oggend nog steeds ‘n boodskap van ons TGIF sprekers. Hierdie boodskappe sal ook op ons Grendelstaat bladsy verskyn. Kontak asseblief vir Leon of…
God ken jou beter as wat jy jouself ken.
Gesels hoe Indië hom geraak het.
Leiding van die Heilige Gees
Hy lei my na die waters van rus
deel getuienis
Terugvoer
Legacy
Mannekonferensie