15 Aug 2014 – Henry Pike

TODAY GOD IS FIRST

Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  

Web: https://tgifcape.co.za/

Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville

Hierdie Vrydag praat Henry Pike met ons oor die pad wat die Here met hom loop. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis:

“Het 16 Oktober 2004 radikaal tot bekering gekom, waarna ek saam met ’n profeet bedien het vir so 3 maande. Ek het Feb 2005 by Hatfield Christian Church aangemeld en my theologie daar geswat waar ek ook as Pastoor verordineer is. Het verder aangemeld by die Apostolic Church Planting Ministry, waar hulle net sekere studente met sterk apostoliese gawes opgelei het om in daardie gawes effektief te kan beweeg. Ek en my Vrou,Justine is in 2008 uigeplaas na ons eerste gemeente in Kuruman en het daar gedien vir 3.5 jaar.

Die gemeente het daar gegroei van 80 mense per diens na 380-420 mense per oggend en ander bedieninge het ontwikkel en is bygevoeg, die mense is toegerus en het dienswerk in die gemeenskap effektief gedoen en verstaan wat die waarde is om dit te doen. Ek het ook in die Noord-Kaap beweeg en verskeie gemeentes met die wooord bedien en lering gegee anngaande die Werke van Christus, asook hulle aanbidding-spanne toegerus en die Werkende-jeug konferensies begin wat tans nog aan die werking is. Op 24 Junie 2011 het ek en my vrou Die Bron by die Barnyard in WillowBridge Winkel Sentrum saam met met Skoonpa Gary en sy vrou Rhona Kieswetter geplant. Ek bedien ook gereeld op verskeie Radio stasies, Radio Tygerber, Radio Namakwaland en RSG. Is ook onlangs die Gospel Talent Search Wenner van 2014 wat deur Radio Tygerberg aangebied was en sal my eerste cd volgende jaar Oktober vrystel.”

Kennisgewings

Ons kamp:

Wanneer:                   19 tot 21 September

Waar:                         Boegoeberg(http://www.boegoeberg4x4.co.za/)

Koste:                         R400.00

Betaling:                    Betaal asb. in op Durbanville Bergsig se bankrekening.

Bank                            ABSA

Rekeningnommer       141 059 0154

Takkode                      334 810

Verwysing                   TGIFKamp (met jou naam)

Epos jou bewys van betaling na Gerhard Swanepoel by durbanville@tgifsa.co.za

Die betaling sluit in jou ontbyt vir die Saterdag en Sondag sowel as ’n spitbraai die Saterdagaand. Ons gaan ’n aparte epos stuur met al die detail van die kamp.

Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van die vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.

Sien julle Vrydag!

Seën

Gerhard

Gebed en beradingskontak

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:

Rek Naam:  NG Kerk Bergsig

Verwysing:  TGIF

Bank:  ABSA

Takkode:  334810

Tipe Rek:  Lopende

Nommer:  141 059 0154

Download SoundTrack

8 Aug 2014 – Louis van der Vyfer

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Hierdie Vrydag praat Louis van der Vyfer met ons oor die pad wat die Here met hom loop. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis:
“Ek is ‘n persoon wat alles in die lewe gehad het maar wat ook alles verloor a.g.v. ‘n lewe sonder karakter. In 2004 het God deur my seun Louis (toe 4 jaar oud) en ‘n straatvrou met my gepraat en vir my op al my foute gewys – karakter krake – . Ek kon net skuldig pleit en het toe soos Dawid in PS 51 v 15 my skuld erken en besluit om aksie te neem. Dan sal ek oortreders leer wat U van ‘n mens verwag; dat die sondaars hulle tot U sal bekeer.”
Kom luister waarmee is die Here nou in sy lewe besig.
Kennisgewings
Ons kamp:
Wanneer:                   19 tot 21 September
Waar:                         Boegoeberg(http://www.boegoeberg4x4.co.za/)
Koste:                         R400.00
Betaling:                    Betaal asb. in op Durbanville Bergsig se bankrekening.
                                   Bank                            ABSA
                                   Rekeningnommer       141 059 0154              
                                   Takkode                      334 810
                                   Verwysing                   TGIFKamp (met jou naam)
Epos jou bewys van deposito na Gerhard Swanepoel by durbanville@tgifsa.co.za .
 
Die betaling sluit in jou ontbyt vir die Saterdag en Sondag sowel as ’n spitbraai die Saterdagaand. Ons gaan ’n aparte epos stuur met al die detail van die kamp vroeg volgende week.
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van die vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig

1 Aug 2014 – Danie Groenewald

TODAY GOD IS FIRST

Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  

Web: https://tgifcape.co.za/

Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/

Spreker: Danie Groenewald

“I’m an ordained Pastor my ministry is called Eden Wholeness Youth Care Centre which was a rehabilitation centre for young men.  The centre was in Johannesburg. We’ve moved to the Cape and have now started a new ministry called WOW which is workers on wheels. Our goal is to empower people who’s lives have become unmanageable through addiction, poverty etc job creation is our aim!

We still council and advise regards to addiction and at present I have 8 young men who stay with me who have been through our program”

Kennisgewings

Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van die vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.

Sien julle Vrydag!

Seën

Gerhard

Gebed en beradingskontak

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:

Rek Naam:  NG Kerk Bergsig

Verwysing:  TGIF

Bank:  ABSA

Takkode:  334810

Tipe Rek:  Lopende

Nommer:  141 059 0154

25 Julie 2014 – Frikkie Welsh

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Frikkie Welsh kom deel Vrydag sy getuienis met ons, binne die raamwerk van ‘n bekende rugbyspeler. Hy het vir 13 jaar professionele rugby gespeel in Suid-Afrika, Brittanje en Frankryk. Hy het o.a. spanne soos Springbokke o’20, o’21 en o’23 verteenwoordig, S A “A” en dan ook ‘n paar provinsiale spanne soos die Sharks, Blou Bulle en Stormers.
 
Frikkie woon al ‘n redelike tydjie in Durbanville saam met sy gesin.
Kom luister Vrydag na sy getuienis.
 
 Kennisgewings
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van die vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810

18 Jul 2014 – Marius Brand

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Vrydag kom Marius Brand ons weer besoek. Hy was op 5 Julie 2013 die eerste keer by ons en dit was ‘n wonderlike oggend.
 
Hierdie Vrydag beloof om net so “awesome” te wees: Hierdie ex-Koevoet bevelvoerder kom vertel wat die lewende Christus alles in sy lewe kom doen het. Hy kom deel die Evangelie van Sy Koninkryk( Matt 24: 14 ) en spesifiek oor wat Jesus wil hê ons moet doen rondom die terugwen van grondgebied vir die Koninkryk!! Alles natuurlik binne God se plan.
 
Kom luister na hierdie dinamiese kind van die Here en voel sy passie, kom asb 10 min vroer indien moointlik.
  
Kennisgewings
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van die vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810

11 Jul 2014 – Faf Kruger

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Vrydag luister ons na Faf Krüger.
 
Faf is passievol oor die “ware kerk” – die Bruid van Christus. Oor die jare heen het hy behoort aan‘n groot verskeidenheide kerke en denominasies en baie geleer uit sy ervaringe.
Hy kom deel graag met ons sy getuienis asook die visie wat die Here hom kom gee het in hierdie verband.
Kennisgewings
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van die vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810

4 Jul 2014 – Beau de Klerk

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Vrydag luister ons na Beau de Klerk.
Beau is ’n bekende by TGIF, hy is gereeld op Radio Namakwaland saam met Riekert Botha en ook van tyd tot tyd op Radio Tygerberg. In 2010 loop Beau in opdrag van God 1947km vanaf  Kaapstad na Pretoria met verkseie “ondervindings” met diere langs die pad.
Ons sien uit van wat dit is wat God op Beau se hart gelê het om met ons te kom deel.
Kennisgewings
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van die vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810

27 Jun 2014 – Roy Reddy

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Vrydag luister ons na pastoor Roy Reddy.
“Pastor Roy Reddy is a Christian whose testimony profoundly affects you. Roy, together with his ministry partner, Andre Venter, is reaching illiterate children with the Gospel. Having been radically saved himself from a Hindu background, Roy knows the power of the Gospel well.
 
In his life, Roy has endured heartache and sorrow, but also redemption and Grace. Initially working with Scripture Gift Mission, missionary evangelist Roy has travelled the highways and byways of our nation and its borders through the work he now does “the Broad and Narrow Road poster ministry.
 
Roy will share his testimony with us and share with us the work he now does.”
Kennisgewings
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van die vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810

20 Jun 2014 – Sarah

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Vrydag kom deel Sarah wat die Here op haar hart druk. Ons dames is ook baie welkom om hierdie besondere geleentheid by te woon.
Sarah is die naam wat God haar gegee het – sy is 17 jaar oud en haar wêreldse naam is Charné Janse van Rensburg. Haar bediening is ‘n profetiese bediening deur onder andere drome, visioene, ensovoorts. Sy kom praat Vrydag oor die onbeskryflike pad wat die Here die laaste paar jaar met haar geloop het en meer spesifiek oor die onderwerp: “Intimiteit met God “.
  
Kennisgewings
Huis Jabez
Die 3 weke skoolvakansie is op hande en daar is ‘n paar dames wat bietjie moeite wil doen met die kinders by Huis Jabez. Daar is tans 5 kinders. As dit op jou hart is kan jy gerus kom help. Skenkings van Milo/hot chocolate/aanmaak koeldrank/sap sal ook welkom wees. Die Mandjie / krat is in die kombuis met alreeds paar goedjies in.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig

13 Jun 2014 – Martin van der Merwe

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.

Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/

Hierdie Vrydag kom spreek Martin van der Merwe ons toe.

“Martin en Letitia van der Merwe is reeds van 2000 af betrokke in ‘n profetiese bediening. Vanaf ongeveer 2005 bied hulle seminare regoor die land aan om mense toe te rus om God se stem meer effektief te hoor. Veral ten opsigte van drome en visioene en die Bybel. Martin het al verskeie boeke gepubliseer om Christene te help om die simbole, kleure en getalle in drome en visioene te verstaan. Hy het ook onlangs n boek gepubliseer wat die Christen op die markplein help toerus om suksesvol mens en christen te wees. Letitia se bediening is veral daarop gemik om jou te help om jou identiteit in Christus te verstaan en om jou daarin toe te rus. ”

Kennisgewings

MES Dirtopia9to5 Bergfietsry Relay
Die MES Dirtopia9to5 Bergfietsry Relay geleentheid op die 16e Junie. Hierdie is ‘n heerlike geleentheid waar ouens/vrouens se passie vir Fietsry die hart van die stad kan verander!
Aangeheg is die uitnodiging, asook die inskrywingsvorms. Inskrywings kan nog tot more 10h00 AM gedoen word.

Huis Jabez
Die 3 weke skoolvakansie is op hande en daar is ‘n paar dames wat bietjie moeite wil doen met die kinders by Huis Jabez. Daar is tans 5 kinders. As dit op jou hart is kan jy gerus kom help. Skenkings van Milo/hot chocolate/aanmaak koeldrank/sap sal ook welkom wees. Die Mandjie / krat is in die kombuis met alreeds paar goedjies in.

Sien julle Vrydag!

Seën
Gerhard

Gebed en beradingskontak

Lourens: 082 339 7728
Oswald : 079 108 9697

As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:

Rek Naam: NG Kerk Bergsig
Verwysing: TGIF
Bank: ABSA
Takkode: 334810
Tipe Rek: Lopende
Nommer: 141 059 0154

**Om te download, regs klik om te stoor.  SoundTrack