Hierdie Vrydag kuier William Loedolff by ons. William was in 2017 by ons en was ook by die Mannekamp. Ons gaan ook die geleentheid gebruik om ‘n bietjie nabetragting te hou oor die Mannekamp.
13 September 2019 – William Loedolff
Nabetragting!
TGIF Durbanville
Nabetragting!
Hierdie Vrydag kuier William Loedolff by ons. William was in 2017 by ons en was ook by die Mannekamp. Ons gaan ook die geleentheid gebruik om ‘n bietjie nabetragting te hou oor die Mannekamp.
Each testimonie is just different, thats all.
We have all been in dark places in our lives. Each testimonie is just different, thats all. My storie just had a different path. First anger, then disregard for life and then….the most dangerous of all, I became fearless. Becoming fearless will without a doubt guarantee self-destruction.
What on Earth is God doing
What on Earth is God doing….Come and hear from Gareth Bolton who has a preaching and teaching ministry that has taken him to churches, seminaries, conventions and conferences in more than 130 countries world-wide over 40+ years. Visit www.garethandmalou.org to read an extended CV.
#TGIF #DurbanvilleTGIF #malouandgareth
Verlaat die musiekbedryf om die roeping van die Here te volg!
Alex Steyn was tot 2010 werksaam in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf as algemene bestuurder van die land se grootste Christelike musiekmaatskappy. Hy was betrokke by die musiek van kunstenaars soos Juanita du Plessis, Riana Nel en Louis Brittz.
Ongeveer 10 jaar gelede het hy die musiekbedryf verlaat om die roeping van die Here te volg en hy dien tans onder andere, as tentmaker-leraar by ‘n gemeente in Durbanville.
Een van ons eie
Hierdie Vrydag is dit een van ons eie JC Lategan wat sy getuienis gee.
deel sy mislukkings en suksesse
Vrydag se spreker is Jasper Basson, ‘n direkteur en ‘n “Habit Practitioner”. Hy kom deel sy mislukkings en suksesse met ons en deel die taktieke wat vir hom gehelp het tans sy lewe voluit te geniet.
Sportmanne vir Christus
Arrie werk tans vir ‘n sport bestuur groep in Stellenbosch nadat hy die afgelope 5 jaar as Algemene Bestuurder Publikasies by Namibia Media Holdings in Windhoek gewerk het. Hy is die aanbieder van die Sportmanne vir Christus program op Radio Tygerberg en het gedurende die Britse en Ierse Leeus rugbytoer in 2009 na Suid Afrika op die bestuur van die Springbok rugbyspan gedien as Media Koordineerder.

Vrydag oggend is Pastoor Nanda Govender by ons. Nanda is betrokke by Shiloh Synergy en was deel van die stigting van die sopkombuis in Wallacedene.
Vrydag oggend is Pastoor Nanda Govender by ons. Nanda is betrokke by Shiloh Synergy en was deel van die stigting van die sopkombuis in Wallacedene.
Gelukkig het ek langs die pad Genade ontdek.
In die Paarl gebore en opgegroei. In ‘n Christelike huis groot geword met dierbare ouers. Deur die kerk gebruike gegaan en ‘n baie wettiese godsdienstige lewe geleef van sondebesef, verdienste en nie geloofsekerheid gehad nie. Gelukkig het ek langs die pad Genade ontdek.