Browsed by
Author: Dirk Bosman

6 Junie 2014 – Henry Jackson

6 Junie 2014 – Henry Jackson

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Hierdie Vrydag vier ons ons 5de verjaardag met ’n ontbyt. Kom asseblief baie vroeg want die kos word reeds vanaf 05h15 bedien. Ons bedank graag vir Charl Fourie van PnP Sable Square vir hul soveelste ontbyt wat hulle onbaatsugtig borg. Ook vir Christiaan en Jaco vir hulle kos bydraes. Dankie aan Chantell Fourie en haar spannetjie wat die kos…

Read More Read More

30 Mei 2014 – Retah McPherson

30 Mei 2014 – Retah McPherson

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Retah McPherson kom maak Vrydag ‘n draai. “Retah McPherson en haar gesin was gedurende 2004 in motorbotsing betrokke wat hul lewens onherroeplik verander het. Haar oudste seun, Aldo, was die enigste lid van die gesin wat nie ongeskaad van die ongelukstoneel weg gestap het nie. Aldo het ʼn baie ernstige hoof besering opgedoen en was vir ʼn paar maande…

Read More Read More

23 Mei 2014 – Henk Mouton

23 Mei 2014 – Henk Mouton

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/   Henk Mouton is ons spreker Vrydagoggend. “Bestuur Kaapse tak van firma wat spesialiseer in ortopediese trauma. Betrokke by Powerhouse se “Healing Rooms” veral innerlike genesing,bevryding en ook fisiese genesing. Was twee keer getroud met 4 kinders uit eerste huwelik en nog 4 kinders uit tweede huwelik. Ouderdomme van 12 tot 35. My tweede vrou het die lewe gelaat…

Read More Read More

16 Mei 2014 – Stephan Kleingeld

16 Mei 2014 – Stephan Kleingeld

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Ons spreker die komende Vrydag is Stephan Kleingeld. “Genade Onbeskryflik Groot!   Ek sal daai aand nooit vergeet nie! Met ‘n kriminele rekord en ‘n lewe vol losbandigheid, buig ek voor God en vra. Hoe is dit moontlik dat U my kan vergewe? Die antwoord verander my hele lewe!  – Jesus Christus!!!” Sien julle Vrydag! Seën Gerhard    Ondersteunings,…

Read More Read More

9 Mei 2014 – Yolande Korgi

9 Mei 2014 – Yolande Korgi

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Ons spreker die komende Vrydag is Yolande Korgi. Sy en haar man Pierre is ‘n jaar terug in Yemen gevange geneem deur ‘n vleuel van die Islamitiese terreur organisasie, Al-Qaeda. Sy is in Januarie vrygelaat waarna daar ‘n losprys op Pierre se lewe geplaas is. Pierre is steeds ‘n gevangene. Yolande het ‘n ongelooflike getuienis van alles wat die…

Read More Read More

2 Mei 2014 – Spontane Getuienis

2 Mei 2014 – Spontane Getuienis

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Eerskomende Vrydag maak ons tyd vir spontane getuienis. Een van ons manne, Adriaan Strydom, het reeds laat weet hy wil getuig. “My naam is Adriaan Strydom. Groot geword in JHB. Van baie jongs af in die wereld gelewe. Betrokke met drank dwelms meisies en als wat daarmee saam gaan. Laas jaar heeltemal tot n val gekom en toe verander…

Read More Read More

25 Apr 2014 – Paul Bester

25 Apr 2014 – Paul Bester

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Eerskomende Vrydag kom deel Paul Bester sy verhaal met ons.   “Paul Bester het in Kimberley groot geword en het na skool by die SA Lugmag aangesluit waar hy as helikoptervlieënier gekwalifiseer het.   In 2008 het hy die Lugmag verlaat en in die brandbestydings industrie begin vlieg en is tans betrokke by Working on Fire waar hy Huey-helikopters…

Read More Read More

11 Apr 2014 – Rev Patrick Pitshou Muanda Panzu & Kapuya Nkongolo Pathycho

11 Apr 2014 – Rev Patrick Pitshou Muanda Panzu & Kapuya Nkongolo Pathycho

TODAY GOD IS FIRST  Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Eerskomende Vrydag het ons twee sprekers. Beide is vlugtelinge vanaf die DRC (Democratic Republic of Congo) en is aktief betrokke by MES(Mould Empower Serve) en BCF(Bellville West Community Fellowship).   “I am Rev Patrick Pitshou Muanda Panzu, born in Kinshasa, Minister and Medical doctor, from the DR Congo. Missionary since the age of 19 years old and church planter, married to…

Read More Read More

4 Apr 2014 – Klasie van Heerden

4 Apr 2014 – Klasie van Heerden

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Ons luister eerskomende Vrydag na Klasie .     “Eerskomende Vrydag is een van ons eie boetas aan die woord. Hy het ‘n woord vir ons: Ken jy jou kandicap. Klasie gaan eersdaags hervestig in Thailand vir ‘n paar jaar en gaan hy ook hierdie pad wat God met hom loop deel”      Ondersteunings, beradings & gebedskontakte    Bernard:  083…

Read More Read More

28 Mrt 2014 – Brad Sadler

28 Mrt 2014 – Brad Sadler

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Ons luister eerskomende Vrydag na Brad Sadler. “CRIME DOES PAY – be careful who does the paying, I pay every single day of my life.” –  Brad Sadler     “Brad’s story is truly remarkable, from Board Room to prison cell to today, taking every opportunity to tell his story to people who will listen. Brad’s story reaches into the Corporate…

Read More Read More