Deel die inligting!
Lukas kom vertel van sy nuwe wêreld rekord as ook van sy volgende wêreld rekord; sy passie wat sy “hoekom” aanvuur sal jou aangenaam verras. Lukas was al voorheen in 2016 by ons, luister na sy getuienis hier.
Kom word geinspireerd die Vrydag oggend.