TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.
Henk Mouton is ons spreker Vrydagoggend.
“Bestuur Kaapse tak van firma wat spesialiseer in ortopediese trauma.
Betrokke by Powerhouse se “Healing Rooms” veral innerlike genesing,bevryding en ook fisiese genesing.
Was twee keer getroud met 4 kinders uit eerste huwelik en nog 4 kinders uit tweede huwelik. Ouderdomme van 12 tot 35.
My tweede vrou het die lewe gelaat tien en half jaar gelede in motor ongeluk.
Wil graag praat vanuit persoonlike ervaring oor die rol van ‘n man , die dinge wat ons weg hou van die Here en hoe om dit te herstel.“
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
Ondersteunings, beradings & gebedskontakte
Bernard: 083 658 2222
Francois: 083 309 7638
George: 072 446 3412
Gerrit: 082 922 1817
Lourens: 082 339 7728
Oswald: 079 108 9697
Finansiële Ondersteuning
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:
Rek Naam: NG Kerk Bergsig
Verwysing: TGIF
Bank: ABSA
Takkode: 334810
Tipe Rek: Lopende
Nommer: 141 059 0154