12 Sept 2014 – Jan Nel

12 Sept 2014 – Jan Nel

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Kom luister gerus hierdie Vrydag na Jan Nel. “Pastoor Jan Nel is bekend aan baie van ons manne.  Oorspronklik van Zambiê en later na Johannesburg, maar toe in 2007 na Thailand verhuis waar hy passievol is om leiers van verskillende kerke op te rig in die gawes van die Heilige Gees asook in die profetiese en leierskap.   Jan is…

Read More Read More

5 Sept 2014 – Johnny Lee

5 Sept 2014 – Johnny Lee

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Hierdie Vrydag deel Johnny Lee sy besonderse getuienis met ons. “Johnny is gebore op 5 November 1956 in H ong Kong. Weens verskeie omstandighede raak hy op ‘n jong ouderdom op groot skaal betrokke by bendegeweld , misdaad en die bo-natuurlike wereld van die okkulte. Deur die genade van God kom hy op ‘n stadium tot die besef dat…

Read More Read More

29 Aug 2014 – Christo Walters

29 Aug 2014 – Christo Walters

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Hierdie Vrydag gesels Christo Walters  met ons. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis: “Ek is ‘n Interkerklike, Sendingmobilseerder vir meer as 20 jaar lank . Ek vestig my aandag op die 2 lande met die meeste onbereikte Mense-groepe nl. Indië met 2029 groepe en Sjina met 413 Etniese Minderheidsgroepe wat meer is as ‘n 100 miljoen mense is….

Read More Read More

22 Aug 2014 – Graham Vermooten

22 Aug 2014 – Graham Vermooten

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Hierdie Vrydag gesels Graham Vermooten met ons. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis: “Graham Vermooten was the National Team Director for Youth for Christ. He became the youth pastor at St James Church in Cape Town for five years. Under his leadership the youth exploded with hundreds attending the youth groups and thousands attending the youth rallies….

Read More Read More

15 Aug 2014 – Henry Pike

15 Aug 2014 – Henry Pike

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville   Hierdie Vrydag praat Henry Pike met ons oor die pad wat die Here met hom loop. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis:   “Het 16 Oktober 2004 radikaal tot bekering gekom, waarna ek saam met ’n profeet bedien het vir so 3 maande. Ek het Feb 2005 by Hatfield Christian Church aangemeld en my theologie…

Read More Read More

8 Aug 2014 – Louis van der Vyfer

8 Aug 2014 – Louis van der Vyfer

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Hierdie Vrydag praat Louis van der Vyfer met ons oor die pad wat die Here met hom loop. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis: “Ek is ‘n persoon wat alles in die lewe gehad het maar wat ook alles verloor a.g.v. ‘n lewe sonder karakter. In 2004 het God deur my seun Louis (toe 4 jaar oud)…

Read More Read More

1 Aug 2014 – Danie Groenewald

1 Aug 2014 – Danie Groenewald

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Spreker: Danie Groenewald   “I’m an ordained Pastor my ministry is called Eden Wholeness Youth Care Centre which was a rehabilitation centre for young men.  The centre was in Johannesburg. We’ve moved to the Cape and have now started a new ministry called WOW which is workers on wheels. Our goal is to empower people who’s lives have become…

Read More Read More

25 Julie 2014 – Frikkie Welsh

25 Julie 2014 – Frikkie Welsh

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Frikkie Welsh kom deel Vrydag sy getuienis met ons, binne die raamwerk van ‘n bekende rugbyspeler. Hy het vir 13 jaar professionele rugby gespeel in Suid-Afrika, Brittanje en Frankryk. Hy het o.a. spanne soos Springbokke o’20, o’21 en o’23 verteenwoordig, S A “A” en dan ook ‘n paar provinsiale spanne soos die Sharks, Blou Bulle en Stormers.   Frikkie…

Read More Read More

18 Jul 2014 – Marius Brand

18 Jul 2014 – Marius Brand

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag kom Marius Brand ons weer besoek. Hy was op 5 Julie 2013 die eerste keer by ons en dit was ‘n wonderlike oggend.   Hierdie Vrydag beloof om net so “awesome” te wees: Hierdie ex-Koevoet bevelvoerder kom vertel wat die lewende Christus alles in sy lewe kom doen het. Hy kom deel die Evangelie van Sy Koninkryk( Matt…

Read More Read More

11 Jul 2014 – Faf Kruger

11 Jul 2014 – Faf Kruger

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag luister ons na Faf Krüger.   Faf is passievol oor die “ware kerk” – die Bruid van Christus. Oor die jare heen het hy behoort aan‘n groot verskeidenheide kerke en denominasies en baie geleer uit sy ervaringe. Hy kom deel graag met ons sy getuienis asook die visie wat die Here hom kom gee het in hierdie verband….

Read More Read More