Browsed by
Tag: TGIF

13 Julie 2018 – Christine Adcock

13 Julie 2018 – Christine Adcock

Christine is hoogs respekteerde Persoonlike Assistent (PA) wat al konferensies reg oor die wêreld gereël het, onder andere in Griekeland, VSA en Frankryk.  Sy was betrokke by projekte soos die  Olimpiese stadiums in Griekeland en bestuursopleiding in Italië. Sy is is vrywiliger betrokke by verskeie internasionale organisasies. Laai Christine se getuienis hier af!

6 Julie 2018 – Gerhard Swanepoel

6 Julie 2018 – Gerhard Swanepoel

Ek is ‘n sendeling wat in 1994 in die bediening betrokke geraak het deur YWAM in Madagaskar.  Na my diens daar het ek by sending en teologiese opleiding in Suid-Afrika en Oos Afrika betrokke geraak. Ek was ‘n lektor by die Cape Theological Seminary.  In 2011 het ek besluit om Suid Oos Asië toe te gaan om Engelse onderrig in daardie land te gaan gee en om dit as ‘n geleentheid te gebruik om met die evangelie na die Thais…

Read More Read More

29 Junie 2018 – Trevor

29 Junie 2018 – Trevor

Ek gaan Vrydag getuig oor my bekering waar ons in ‘n “wit” plakkers kamp gebly het.  Hoe ek deur alles Bybelskool toe is en hoe ek vir 11 maande met ‘n F250 bakkie vanaf Kaap, deur Namibië tot in Zambië sending werk gedoen het . Alles het begin met net ‘n R90 en boksie blikkie kos. Laai Trevor se getuienis hier af!

22 Junie 2018 – Dewald Scholtz

22 Junie 2018 – Dewald Scholtz

Ek het 17 Aug ’95 in Std 9 tot bekering gekom in Ceres en van dag 1 af ‘n passie gehad om mense van Jesus te vertel. Ek het 21 mense na Jesus toe gelei in die eerste 2 weke. My honger vir meer van Jesus het my toe na ‘n Bybelskool (www.ibiol.org) in Londen geneem. My pa is toe kort daarna gediagnoseer met long kanker en ek het teurg gekom SA toe. Toe my pa oorlede is het ek…

Read More Read More

15 Junie 2018 – Brother Marko

15 Junie 2018 – Brother Marko

Brother Marko is a follower of Christ who came out of Islam.  For many years, he has been ministering on Middle East matters and Islam, and the biblical importance of standing with Israel.  He has authored many articles and also books on understanding Islam, Muslim evangelism, Islamic jihad and Christian Zionism.  He is the founding director of EGEIRO Ministry (www.egeiroministry.org).  Brother Marko is married with two children.  He will share on Friday: His testimony How God is working in Israel…

Read More Read More

8 Junie 2018 – Johan Grobler

8 Junie 2018 – Johan Grobler

In Februarie 2015 het Johan Grobler sy storie vir ons kom vertel en sy betrokkenheid by Megavoice.  Megavoice is in hul  30’e jaar en het reeds meer as 1,700,000 versprei in sowat 4600 tale!   Hierdie Vrydag kom vertel hy vir ons van wat alles intussen gebeur het. Break the silence. Finish the task. Office: +27 12 993 0614 Mobile: +27 82 653 4783 johan.grobler@megavoice.com Skype: johangrobler Visit our website Join us on facebook Follow us on Twitter Receive our monthly eLetter…

Read More Read More

25 Mei 2018 – Schalk Burger

25 Mei 2018 – Schalk Burger

Schalk Burger is sedert 1971 ‘n Bourekenaar.  Hy het die Here ontmoet in 1970 tydens ‘n aanddiens – Jak 4:8 – Nader tot God en Hy sal tot jou nader.  Schalk is lid van die Gideons sedert 1973 en tans lid van Stellenberg NG Gemeente.  Die Here roep hom om by armes betrokke te wees veral t.o.v. Kleuterskole.  Hy is tans die voorsitter van Shiloh NPC.  Hulle roeping is om 1 miljoen kinders wêreld klas opleiding te gee in eerste…

Read More Read More

18 Mei 2018 – Jay Stander

18 Mei 2018 – Jay Stander

From being an innocent young man, Jay fell victim to the lure of power and recognition.  He got sucked into a life of turmoil and mayhem by the worldly wise.  There he quickly learned to face the reality of facing life all in his own and what it meant to loose it all.  With utter regret and despair of realising and understanding the consequences of ones actions, a metamorphosis transpired.  From moth to pupa to butterfly, an epic heart warming…

Read More Read More

11 Mei 2018 – Klasie van Heerden

11 Mei 2018 – Klasie van Heerden

Aan die woord hierdie Vrydag is een van ons eie, Klasie van Heerden.  Hy en sy vrou Ida het hulle permanent in Thailand as sendelinge gevestig. Klasie kom gee terugvoer oor die werk wat hulle daar doen. Laai oom Klasie se getuienis hier af!