18 Jul 2014 – Marius Brand
TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville. Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag kom Marius Brand ons weer besoek. Hy was op 5 Julie 2013 die eerste keer by ons en dit was ‘n wonderlike oggend. Hierdie Vrydag beloof om net so “awesome” te wees: Hierdie ex-Koevoet bevelvoerder kom vertel wat die lewende Christus alles in sy lewe kom doen het. Hy kom deel die Evangelie van Sy Koninkryk( Matt…