Deel die inligting!
Vir 10 jaar het ek en my vrou God gevra om ons te seen met n kleinding. In die tyd leer jy baie van jou identiteit van menswees, van man wees en die Vader se hart.
Dit beteken nie omdat God nie hoorbaar is nie, dat Hy nie daar is nie. Hy is alomteenwoordig.