30 Oktober 2026 – Ds Nelda Rousseau

30 Oktober 2026 – Ds Nelda Rousseau

Deel die inligting!

As die antwoord keer op keer terugkom “My genade is vir jou genoeg”
Kom my menswees in opstand, maar God is groter in Sy leiding. Paulus het in 2 Kor 12 ook gestoei met die doring in Sy vlees, so ek was nie alleen nie… as jy dalk swak is of stoei met n doring in jou vlees… kom luister gerus na die Here se genesing in my lewe…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *