16 Mei 2014 – Stephan Kleingeld
TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville. Web: https://tgifcape.co.za/ facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Ons spreker die komende Vrydag is Stephan Kleingeld. “Genade Onbeskryflik Groot! Ek sal daai aand nooit vergeet nie! Met ‘n kriminele rekord en ‘n lewe vol losbandigheid, buig ek voor God en vra. Hoe is dit moontlik dat U my kan vergewe? Die antwoord verander my hele lewe! – Jesus Christus!!!” Sien julle Vrydag! Seën Gerhard Ondersteunings,…