Waar is jou land van Gosen. Dit sluit baie mooi aan by George Leaman se tema verlede week rondom die blessings van God.
6 February 2026 – Oswald Opperman
God sees the heart, not just the act.
TGIF Durbanville
Persone wat persoonlike getuienis met ons deel
God sees the heart, not just the act.
Waar is jou land van Gosen. Dit sluit baie mooi aan by George Leaman se tema verlede week rondom die blessings van God.
God sees the heart, not just the act.
We are going to talk a bit of the Isaac blessing of Jacob and Esau that lost it.
Steeds besig om te ontdek wat kind-van-God-wees alles inhou
Dis moeilik om iets oor myself te sê, maar in die konteks sal ek die volgende sê:
Ek is ’n leraar, skrywer en persoonlike coach.
Ek het my lewe op skool aan die Here gegee het en is steeds besig om te ontdek wat kind-van-God-wees alles inhou.
Ek gaan voort om te gesels oor wat elke Christen se skeppingsdoel is.
Wat neem jy saam?
As jy iets vinnig sou moes gryp in die karavaan voor dit afbrand, wat sou dit wees? The rest can Burn.
Boodskap van Hoop!
Ek is van ’n klein dorp naamlik Ladybrand in die Oos-Vrystaat is woonagtig in Bloemfontein getroud met Nadia.
Ek het my sig verloor op die ouderdom van 15 jaar oud. Ek het geleer om na die wêreld te kyk deur die oë van my eie hart en dat ek genoeg is in die Here se oë.
Geloof is vir my om die Here blindelings, te vertrou..
Die voorste Linie
Dit is vir my ’n voorreg om Vrydag oggend met julle te praat en iets uit my hart met julle te deel. As ’n wedergebore man, en iemand wat die Here se hand op my lewe gesien het, ook te midde van my tyd in ’n spesialis-eenheid.
Ek was ‘n jong man toe God my in 1981 uit genade gered het. Hy het nie ʼn perfek geslypte instrument gesoek nie, Hy het net ʼn gewillige hart gesoek. Hy gebruik manne met moed, manne wat bereid is om lig te dra in plekke waar duisternis regeer. Ons lewe is deel van ’n groter roeping.
Daar was tye in my loopbaan waar die kans teen my was, maar elke keer het ek beleef: God se hand het my gedra waar geen menslike krag jou kan hou nie. Geen kartel, geen bedreiging, geen vyand is groter as die God wat ons dien nie. Het elke keer besef ek staan nooit alleen nie.
As ʼn lid van ʼn spesialis eenheid het ek misdaad beveg, maar as ʼn wedergebore man het ek hoop gedra. Jou roeping as man, vader, leier en gelowige is groter as jou posisie. Jou familie, en mense kyk na jou lewe, karakter, jou dissipline en jou geloof wat jou familie en ʼn generasie kan verander. Paulus skryf in 2 Kor 2: “Julle is ons brief, geskrywe in ons harte, geken en gelees deur alle mense. Mense lees nie DIE Bybel nie maar wel ons lewens.
Mag hierdie woorde jou herinner aan die waarde, roeping en krag wat in jou lê. Ek sien uit daarna om Vrydag saam met julle sterk te staan.
It’s Never Too Late To Reinvent Yourself
The Lord has placed it on my heart to share my journey from being a senior officer in the SA Navy, thoroughly enjoying my career, to reaching a point at age 38, having become extremely dissatisfied with where my career was heading. I will share more detail in my presentation about this.
I went in search of a new challenge/career. Through a good friend and with our good Lord’s guidance I started a business. To become successful, I realised that I needed to reinvent myself and learn some new skills.
I believe that in todays world everyone needs to understand the importance of reinventing oneself. Gone are the days where you left school, went to university and started a job, and then stayed there until you retired.
Getuienis
Sy geduld met en liefde vir ons
Ek wil gesels oor hoe die Here ons wil help dink en reageer op die geestelike uitdagings wat in hierdie lewe ons pad kruis. Vervreem of bring dit ons nader aan Hom? Hoe lyk die vrug wat in ons lewens daaruit voortkom?
Lost until God saved my life!
I’m happy and excited about sharing my testimony with the men and trying my best to be an encouragement to the brothers in their walk with God and His Kingdom.
So, with regards to my story, just growing up in church as a simple young man in a Christian home.
But I found myself to be in the house, but lost until God saved my life, and as they say, rest was history.