27 November 2026 – David Malherbe

27 November 2026 – David Malherbe

Deel die inligting!

Christenskap in die Werkplek

By die brandende doringbos stel God Homself aan Moses voor as EK IS … en wie Hy is, is bepalend vir wie elkeen van ons wat sê ons glo in Jesus.

Ons verhouding met Jesus bepaal my en jou se eie “ek is” … en veral by die plek waar ons seker die meeste van ons tyd spandeer, by die werk.

My boek Christenskap in die Werkplek is ‘n keur van 56 artikels uit ‘n rubriek wat oor 8 jaar in die JUIG! Tydskrif gepubliseer is en bevat onskatbaar waardevolle inligting vir Sake-eienaars, Bestuurders, Werknemers, Skool verlaters en selfs Pensioenarisse.

Die boek gee wyse raad deur Bybelse beginsels te integreer met gesonde lewens- en sakebeginsels en gee perspektief op die daaglikse uitleef daarvan in die werkplek. Dit is ‘n praktiese gids wat jou sal help om geloof en werk te integreer en ‘n positiewe verskil te maak.

David Malherbe is ‘n voormalige onderwyser en lektor, sakeman en tans ‘n besigheid en loopbaan konsultant / -afrigter en woon in Langebaan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *