12 Junie 2026 – Sampie Bredell

Finding Adam – God is in the detail

Deel die inligting!

Dit sal lekker wees om saam te kuier – my beker loop oor – veral na die afgelope naweek … waar ons op die voorpunt was van nuwe grondgebied in opleiding van pa’s in die Suid-Kaap om harte van manne te draai en kultuur in hul gemeenskap te verander.

My tema vir die oggend: Finding Adam – God is in the detail …

Ek sal vining konteks uit my persoonlike lewe gee om die proses waarin ek my tans bevind op te sit en dan ‘n getuienis deel waar my beperkte denke geskuif het… deur in geloof ‘n kans te vat.

Ek is deel van The World needs a Father beweging en veral betrokke by The Journey waar ons fokus op pa’s en seuns – maar elke keer verras God my met die herstel van vaderloosheid in my eie lewe. Ons besef nie altyd hoe spesifiek God ons voorberei nie, dalk soek ons op verkeerde plek, dalk is ons so Adam passief in verskeie areas of dalk is dit ons eie begeertes wat ons van koers hou …

Ek vertel graag meer Vrydagoggend

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *