Deel die inligting!
Ek is tans as Fondswerwer werksaam by die MES Centre of Hope in Durbanville. Ek was vir 20 jaar in die bediening en het einde 2020 God se roeping na die haweloses ervaar. Ek glo dat ek in my roeping loop en ek geniet elke oomblik!
Ek is baie lief vir ons Durbanville Gemeenskap en glo dat ons as kerk en MES God se Konigkryk in Durbanville kan laat kom.