Deel die inligting!
“30 Jaar gelede vind ek myself verlore en verslaaf op die strate van Hillbrow. Ek kom tot redding in n rehabilitasie sentrum en ek kan getuig dat God Sy woord hou wanneer Hy sĂȘ ek sal jou nooit begewe of verlaat nie. Al is ons ontrou bly Hy getrou.”