Jy kry ‘n roeping van die Here. In gehoorsaamheid gee jy alles op en trek, amper soos Abraham. 15 jaar van jou lewe gee jy vir hierdie roeping.
Dan kom die vyand en vernietig. Wat maak jy nou?
12 Maart 2021 – Andre en Annemarie Thiart
Dan kom die vyand en vernietig. Wat maak jy nou?

