Deel die inligting!
Vrydag getuig Francois Louw by ons. Francois is ‘n pa van 4 kinders, skryf en sing musiek en hou daarvan om ‘n storie te sing. Hy was hoofseun van Boys High, is die eienaar van Du Kloof Lodge. Sy roeping is om lewe voluit te geniet!