19 Oktober 2018 – Eric Swanepoel 19 Oktober 2018 – Eric Swanepoel 17/10/2018 DurbanvilleTGIF Deel die inligting! Share Tweet Pin https://tgifcape.co.za/wp-content/uploads/2018/10/2018-10-19-Eric-Swanepoel.mp3 Eric Swanepoel is by INcontext and kom vertel Vrydag oggend vir ons van sy ervaringe die afgelope jaar en getuig van wat die Here tans mee besig is in die vervolgde kerk. Eric is ‘n ou bekende by ons. Gaan luister na sy vorige getuienis hier. Laai Eric se getuienis hier af!