30 Junie 2017 – Jaco Lubbe
Jaco se getuienis gaan oor Knysna en God wat in beheer is. Hy praat oor hoe God vir hulle as gesin gewys het dat Hy in beheer van hulle lewens is, ook toe dinge swaar geraak het.