20 Nov 2015 – Almo Bouwer, sy seun en Jaco van Vuuren

Deel die inligting!

Eerskomende Vrydag is Almo Bouwer, sy seun en Jaco van Vuuren aan die beurt. 

 

Hulle gee terugvoer oor hulle besoek aan Lesotho gedurende Oktober. 

 

Volgende Vrydag (27ste) sluit ons af met Nagmaal wat deur Oom Martin gehanteer gaan word.