TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.
Vrydag luister ons na Beau de Klerk.
Beau is ’n bekende by TGIF, hy is gereeld op Radio Namakwaland saam met Riekert Botha en ook van tyd tot tyd op Radio Tygerberg. In 2010 loop Beau in opdrag van God 1947km vanaf Kaapstad na Pretoria met verkseie “ondervindings” met diere langs die pad.
Ons sien uit van wat dit is wat God op Beau se hart gelê het om met ons te kom deel.
Kennisgewings
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van die vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
Gebed en beradingskontak
Lourens: 082 339 7728
Oswald : 079 108 9697
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:
Rek Naam: NG Kerk Bergsig
Verwysing: TGIF
Bank: ABSA
Takkode: 334810
Tipe Rek: Lopende
Nommer: 141 059 0154