20 Mei 2016 – Henry Jackson

Deel die inligting!

Visie vir strome van lewende water

Eerskomende Vrydag is Henry Jackson aan die beurt. Henry was ‘n boer in Gweru in Zimbabwe wat gebid het vir die mense wat sy plaas af geneem het.  Henry het ‘n profetiese bediening waarmee God se hoop bring aan die eensames, mense wat verwerp is deur die gemeenskap of mense wat geen hoop meer het nie.  Hy was al voorheen by TGIF en het ook in 2014 ons TGIF kamp behartig. 

Henry kom ons opdateer met waarmee hy nou besig is.

Laai klankopname hier af!