11 Mrt 2016 – Braam Grobbelaar

Deel die inligting!

“Ek is lief vir die Here en wil ek graag in alle nederigheid n verskil maak in mense se lewens”

 

Braam was eers in die Suid –Afrikaanse Polisie en het ook by die destydse Bantoe Administrasie gewerk. Hy het as 25 jarige jongman ‘n beslissing vir die Here gemaak het en het vir die Here gevra om hom te wys hoe hy voltyds in Sy diens kan wees.  Dit was 42 jaar gelede.  

Ses jaar later Okt 1978 het hy by Radiokansel begin werk as bemarker.   Hy was later streek bestuurder vir die Wes Transvaal, Vrystaat, Noordkaap en die Wesrand gewees hy was 16 jaar indiens van Radiokansel gewees .   In Februarie 1994 het hy ‘n virus op die brein gekry en vir drie jaar was hy ongeskik vir werk gewees tot Oktober 1994.  In Okt 1997 Okt het hy begin werk as Bemarker by Bybel-Media vir die Noordelik Provinsies te Pretoria.  In 2008 is hy die pos aangebied in Moreletapark NG Gemeente as fasiliteerder Daniel Manne Konferensies en het hy 1  Maart 2009 begin.

Hy het in 2007  diploma in Teologie behaal by Tukkies.  Na sewe jaar het hulle 210 Daniel konferensies aangebied en het bykans 26000 manne dit bygewoon. 

Braam se motto in die lewe is dat Hy lief is vir die Here en wil graag in alle nederigheid ‘n verskil maak in mense se lewens.

 

email sig