30 Okt 2015 – Esme Sonnekus

Deel die inligting!

Eerskomende Vrydag is Esme Sonnekus aan die beurt.  So klink haar storie:

n Gewone vrou. n Selfmoord wat haar lewe verander. n God wat saam met haar n genesingspad stap deur “liedjies, gebreekte kleipotte, profetiese woord…..”