Deel die inligting!
Annemarié is ‘n voltydse sendeling vir al 44 jaar. Sy gaan Vrydag deel oor die kragtigste belegging in haar geestelike lewe deur haar pa voordat hy die Here leer ken het! Annemarié is getroud met Eric (wat in Mei by ons getuig het), het twee seuns Donovan en Shaun en ‘n kleinseun Or.