22 Julie 2022 – Gesamentlike Byeenkoms by Bergsig

Eenmaal Gered, Altyd Gered?

Deel die inligting!

Ons is Vrydag bymekaar by Bergsig met TGIF Vredelust, TGIF Kenridge en Stellenberg Manne Groep—ons eerste gesamentlike byeenkoms wat elke kwartaal gehou word op ‘n beurt grondslag.

Die tema is: “Eenmaal Gered, Altyd Gered?” en ons het ‘n paneel van gaste wat die oggend sal lei met hulle “opinies” en waarhede.

Die paneel is Jacques Malan van Fathers Voice, George Lehmann van Bikers Church, Colin Banfield van Community Church en Wilco Roberts, een van ons eie Boetas

Boetas om die tafels neem ook deel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *